Ek hou van die man se musiek. Is ons van die Boomer Generasie se soort musiek, of dan dalk eerder ‘sommige’ van ons van die sestigs se musiek. Luister ek kyk of dit iets in jou roer.
Musiek van ‘n ou meester
Maart 28, 2021 deur Louwie
Posted in Uncategorized | Tagged Boomers, Procol Harum, Sestigers | 4 Kommentaar
4 Responses
Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord
Soek op hierie blog
Louwie se nuutste boek
Ten Hemele
- Die prenkies hier geplaas kom van NASA se "Astronomy Picture of the Day" webwerf af. Kliek die prenkie om daar te gaan loer. Dis ongelooflik mooi.
Louwie se Stories
Onderwerpe
Adyashanti Afrika afrikaans begrafnis Boeddhisme boeke bosveld Buurman China Chris Cobie donkermaan dood Duitsland Einde van die tyd enlightenment evolusie filosofie fotos Gedig Germany geskiedenis Geweld God godsdiens Hannelie humor Johan Ken Wilber kerk Kersfees Kuns? lewe Louwie maanpreke meditasie moord moraliteit Munich musiek Nuwe jaar oorlog Philosophy Poem Politiek Prentjies prênkie prênkies pyn Rapport Red Cap reis Richard Röhr See Seks Sielkunde Skildery Sneeu Somer Spirituality. Storie stories storietyd Travel Vakansie verganklikheid Viëtnam volmaan vrede Vuurvoël winter Wolke woorde wysheid ZenOnlangse Opmerkings
- Louwie oor Pofadder 3
- Louwie oor Pofadder 3
- Louwie oor Pofadder 3
- Hennie oor Pofadder 3
- Dr Christa van Staden oor Pofadder 3
- vvuureoc oor Pofadder 3
- Louwie oor Pofadder 2:
- Louwie oor Musiek van ‘n ou meester
-
Onlangse Inskrywings
Lekker Lees
Webwerwe
Argiewe
Beheerpaneel
Inloerders
- 207 127
- Eintlik is die lewe te min om van te lewe, ...
Nou wie sou nie hiervan hou nie? Jonk genoeg om ‘n X-er te wees maar oud genoeg om met die te kon groot word. Sal altyd êrens iets raak, stilstaan en luister.
Pragtige musiek.
Loukie, ek skat jou pa sou dit ook geniet het. Hy was mos ook ‘n man vir Jaz, klasiek en blues. Maar die jonges van vandag sal vêr verby hou. Hulle noem mos die C19 virus “die Boomer remover”, die ding wat ons Boomers en ons geite (dan seker musiek, poltiek en kerk) gaan verwyder uit die samelewing. En dit is seker onafwendbaar dat ons een of ander tyd “verwyder” gaan word, maar intussen luister ons (albeit met ‘n halwe oor) na goeie musiek!
Ek is bly jy het dit ook geniet Dr Christa. Ek sien jy is weer in die land en loop en soek na jou man se verwaalde golfballe! Niks lekkerder as om na ‘n lang dag op die golfbaan na goeie musiek te luister en goeie wyn te drink nie. Geniet jou kuier en die sonskyn hier.