Feeds:
Bydraes
Kommentare

Posts Tagged ‘Prentjie’

Nuwe Prentjie

Karoo Blomtoer

Karoo Blomtoer

Olie op doek 600 x 400mm

Geskilder in opdrag van koper.

Read Full Post »

Nuwe Prentjie

Na maande se gespook (letterlik by my gespook om geteken te word), en toe gespook om dit reg gedoen te kry, is ek en hulle nou min of meer tevrede met die eindproduk. Nog een of twee hale verf en dit kan teen die muur gehang word.

1945 a

1945.

Olie op doek 500 x 410mm

Read Full Post »

Prenkie

Nou is my ou KP buurman vir ewig op doek vasgelê. Vir al sy moeite van bou en breek aan onse huis, kry hy die prentjie (geraam) vir krismis.

Read Full Post »

Prentjie

Gebrande Magalliesberg. Na maande se gespook is dit nou amper klaar. Dit behoort voor April teen die muur te wees.

Read Full Post »

Prentjie

 

Die een sit nou al maande oppie esel en wil nie klaar kom nie. Ek dink die musse het in die mis verdwaal geraak.

Read Full Post »

%d bloggers like this: