Feeds:
Bydraes
Kommentare

Posts Tagged ‘prênkies’

Prentjies met die paletmes gemaak.

Meisie voor die venster

framed-woman

Blompot

framed-first-palet

Karoo Donkiekar

framed-donkey

Die Vuurvoël

vuurvoel

Read Full Post »

Magaliesberg

 Nou is hy klaar en kan julle gaan kyk onder “Prenkies” waar dit spesiaal vir Anna teen hoë revolusies geplak is 😀

Read Full Post »

Prentjies

Dankie Joh, nou lyk die Prentjies baie mooi en op hulle plek. Ek dink ons moet iewers sê “klik op die piekiekiekies om hulle vet te maak”

Dankie, ek sal die ander weldra byvoeg.

Read Full Post »

Die Vuurvoël

pic096

Die Vuurvoël: Olieverf met paletmes op hardboard

 

 

Read Full Post »

Fraaie Roos

Fraaie Roos

Fraaie Roos

Photoshop 7.0 Les 4.

Read Full Post »

Teen die muur

Rembrand

 Rembrand: Olie op doek 500mm X 600mm

pers-lanskap-olie

“Tugwell” Lanskap: Olie op doek 500 X 500mm

kaapse-huisie-2

“Xorhiel?” Landskap; Olie op doek: 600 X 400mm

 

pic083

‘Sonneblomme’  Olie op doek 800 x600mm

Foto deur Hannelie

Ek werk hoofsaaklik van fotos af, somtyds fotos uit tydskrifte (het iemand vir my ‘n Hustler of Loslyf, ek wil ‘n nude of twee doen maar is te skaam om die tydskrif te koop!) soms van ander kunstenaars se werk wat ek net so coppy (Rembrand), en somtyds verander ek daaraan soos dit my pas.

Meeste van die fotos is wat my dogter Hannelie, die fototgraaf geneem het. Sy doen ook al my rekenaar manipulasies synde ‘n fundie met Photoshop en Painshop Pro.

Read Full Post »

Mooie Meisie

pic093

Sy jongste skepping: Olie op doek 710 X 460 mm

Read Full Post »

Older Posts »

%d bloggers like this: