Louwie se skilderwerk
(Klik op die piekiekiekies om hulle vet te maak.)
This page has the following sub pages.
- Ladybird
- Meisie met pers hoed
- Franse Straat-toneel
- Meisiekind
- Tulpe
- Rembrandt
- Rembrand Detail
- Kleipot met blomme
- Oggendmis in die bos
- Sonneblomme
- Vuurvoël
- Rooi Poppie Blom
- Kaapse Huisie
- Blou Meisie
- Landskap in Rooi
- Café Art in Red
- Blou Bos
- Windpomp
- Café Art in Blue
- 4 Kleipotte
- Rooi Monnik
- Phillip
- Ballito
- Kinders
- Tranekind
- Monnikke in die reën
- Meditereense Huisie
- Kind portret
- Kwaai Kind
- Nude
- Mathys Roets
- Donkies
- Rooi Pot
- Venice by Night
- Konsentrasiekamp
- Magaliesberg
- Blou Donkie
- Selfportret
- Amber
- Klein Drakeberg
[…] Prênkies […]
Prênkies?? You are selling yourself short my friend. Dis pragtig. Ek het ook al probeer, maar ag, as jy nie die talent het nie, dan het jy dit nie. Jy is gelukkig, want dit lyk my jy het dit.
Dankie ekisanna, man probeer maar vir die pret. Daar is nie geld in die bedryf nie!
Uitstekend, ek hou veral van die Meditereense Huisie
Dankie weer eens Celia. Ek het die prentjie vir my ou vriend Jan gegee vir sy verjaarsdag. Ek dink nie hy was baie beindruk nie, hy is nie `n ou wat van see hou nie. Diere en voëls is meer sy ding, en ek doen nie diere nie.
Dis genuine beautiful. Waar verkoop jy van hulle ?
Dankie vir die kompliment Jagter. Ek verkoop maar so uit die hand uit, ander gee ek weg as geskenke, dis nou die wat my vrou nie geannekseer het as haar eiendom nie 😀
Die donkie, Kwaai Kind en Nude is uit my “Louhout” reeks. Ek hoop Vader K (rus sy siel) sal my vergewe dat ek sy prentjies so opdonder. Hy het uitstekend sy ding gedoen.
Haai Schalk, Ek teken ook prentjies. Gee dit maar so weg vir die familie en probeer verkoop, so nou en dan. Dit is vir my lekker, maar weet nie wat om met alles te maak nie. Dis mooi. geniet dit. Thea.
Dankie Thea. Jy moet ons jou prentjies wys. Ek wys jou myne, dan wys jy my joune!!