Feeds:
Bydraes
Kommentare

Posts Tagged ‘Prentjies’

`n Nuwe prentjie van die esel af. Miniatuur (9 x 9cm sonder die raam). Olie op doek.

Bosnimf

Read Full Post »

Yoav Harris

Het die naweek n domonstrasie van skilder met `n paletmes bygewoon. Yoav Harris het vir ons kom wys hoe word dit gedoen.

075Joav is `n bekende kunstenaar wat deesdae uitsluitlik met die mes skilder, soms sommer ook met sy kredietkaart of vinger as dit daarby kom.

Links is hoe Joav lyk, en hoe sy doek reeds voorberei was om sy demonstrasie vinniger te laat verloop.

 Hy gebruik sy vinger om die gewensde effek te verkry.

078

Teen teetyd het die skildery reeds goed gevorder.

082 Dit lyk altyd so maklik as iemand met die paletmes werk, en jy dink die skildery word sommer in `n japtrap afgehandel. Toe nie so maklik nie. Dit vat tyd al help sy vrou om vir hom verf op sy palet uit te druk en die messe skoon te maak. Ek kry my vrou nog nie oorreed om dit vir my te doen nie. Sy kyk liewer TV.

Yoav Harris 101x150

So het dit gelyk toe dit klaar was. Ongelukkig is die foto wat ek van sy werf af gekry het bitter klein.

Onder is van sy ander werke te sien. Hy doen uitstekend. Natuurlik gaan die uwe nou ook probeer om met die mes te skilder. Hou hierdie spasie dop.

080  081

Read Full Post »

Blomme in vaas.

032

Amper klaar. Sal `n beter foto neem sodra dit klaar is.

Read Full Post »

Tweety

`n Nuwe prentjie gemaak.

031

Tweety Bird.

Olie op doek 170 x 130mm

Read Full Post »

Monk

Read Full Post »

%d bloggers like this: