Feeds:
Artikels
Kommentare

Posts Tagged ‘Bananaland’

Son en See

Het `n vinnige draai in die Banana provinsie gaan maak. Umshlanga se strand besoek en in ons Sunday Best tussen die baaiers deur geloop voor ons weer by Koning Shaka se persoonlike lughawe die vliegtuig huistoe moes haal.

             

 

Heerlik warm en sonnig. Toe vrek ons weer van die koue toe ons by die huis kom. Ek dink ek gaan see toe trek.

Read Full Post »