Feeds:
Bydraes
Kommentare

Posts Tagged ‘Tuin’

n Tuin vol Somer

Eerste Rose.

Inkalelies

Na die reën

Advertisements

Read Full Post »

Herfs

Ons tuin met sy Herfsbaadjie aan.

Selfs die posbus is in herfskleure geverf

Uit die Ooste teen die son gesien

Met die Silver Birch met sy wit stam in die agtergrond.

Read Full Post »

Lente

Elsa se Bougainvillea Bonzai-in-wording blom vir die eertse maal.

102

Die Clivias lyk ook nie te sleg nie.

021

Vanaf die sypaadjie bekyk twee vreemdeling ons tuin. Kommandovoëls. Hoekom hulle uit die vlaktes stad toe gekom het wonder mens. Miskien het hulle gehoor van gratis onderwys?

025

Read Full Post »

Poinsettias

084

Poinsettias in ons tuin

079

Read Full Post »

%d bloggers like this: