Feeds:
Bydraes
Kommentare

Posts Tagged ‘Sondag.’

Ja Kempton, nie Joshua nie!

Na gister se reën het die Maan vroeg aand wegruipertjie gespeel in die wolke. (fotos nie so goed nie, Hannelie sal eers moet Photoshop!)

En vanoggend vroeg het die mis die stadsgeraas vir ons sag gedemp sodat Sondag kon begin soos dit, dink ek, veronderstel is om te begin, eerbiedig en vreedsaam … en toe dink ek aan my ma. Sy het ook van mistige weer gehou. Dit het n kalmerende uitwerking op haar gehad. Toe loop ek hierdie skrywe oor haar eie ma deur Ursula K Le Guin raak:

Presies dieselfde boom van gister met mis in die agtergrond.

En straat op versluier die mis die omgewing. Pragtig.

Ursula K. Le Guin on Aging and What Beauty Really Means

“My mother died at eighty-three, of cancer, in pain, her spleen enlarged so that her body was misshapen. Is that the person I see when I think of her? Sometimes. I wish it were not. It is a true image, yet it blurs, it clouds, a truer image. It is one memory among fifty years of memories of my mother. It is the last in time. Beneath it, behind it is a deeper, complex, ever-changing image, made from imagination, hearsay, photographs, memories. I see a little red-haired child in the mountains of Colorado, a sad-faced, delicate college girl, a kind, smiling young mother, a brilliantly intellectual woman, a peerless flirt, a serious artist, a splendid cook—I see her rocking, weeding, writing, laughing — I see the turquoise bracelets on her delicate, freckled arm — I see, for a moment, all that at once, I glimpse what no mirror can reflect, the spirit flashing out across the years, beautiful.”

Uit haar boek: ‘The wave in the mind’

Advertisements

Read Full Post »

Luister na die musiek terwyl jy Adyashanti se woorde oordink

Adyashanti

Read Full Post »

Musiek vir Sondag

Hulle skryf nie meer sulke musiek nie?

Read Full Post »

Leon Schoeman sing Halleluja

Read Full Post »

Musiek vir Sondag

Ek hou van hierdie weergawe van hom. Vir rustige musiek op `n Sondag kry dit 10 uit 10 van my af.

Tog vreemd, ek sien daar is selfs Amerikaners wat snedige opmerkings te maak het oor die ou meester se sang. Ek vermoed maar dit is omdat hy swart is.

 

Read Full Post »

%d bloggers like this: