Feeds:
Bydraes
Kommentare

Posts Tagged ‘skilderwerk’

Nuwe Prentjie

Na maande se gespook (letterlik by my gespook om geteken te word), en toe gespook om dit reg gedoen te kry, is ek en hulle nou min of meer tevrede met die eindproduk. Nog een of twee hale verf en dit kan teen die muur gehang word.

1945 a

1945.

Olie op doek 500 x 410mm

Advertisements

Read Full Post »

Magaliesberg

 Nou is hy klaar en kan julle gaan kyk onder “Prenkies” waar dit spesiaal vir Anna teen hoë revolusies geplak is 😀

Read Full Post »

Prentjie

 

Die een sit nou al maande oppie esel en wil nie klaar kom nie. Ek dink die musse het in die mis verdwaal geraak.

Read Full Post »

%d bloggers like this: