Is dit nou nie al te mooi nie?
Die Monkey Orchid, of dan wel Dracula simia
Dit kom voor in Equador en Peru se gebergtes, 1000 meters bo seespieël
Die Dracula in die naam verwys glo na die twee woeste “tande” wat na onder wys. Tog te fraai.
Februarie 26, 2013 deur Louwie
Is dit nou nie al te mooi nie?
Die Monkey Orchid, of dan wel Dracula simia
Dit kom voor in Equador en Peru se gebergtes, 1000 meters bo seespieël
Die Dracula in die naam verwys glo na die twee woeste “tande” wat na onder wys. Tog te fraai.
Posted in Louwie | Tagged dracula simia, Equador, Monkey orchid, Orgidee, Peru | 6 Kommentaar
Stunning!
WOW!
jus1 cool
Lovely
Te mooi! Ek verstom my altyd aan die ongelooflike detail in die dinge om ons. Wonder-lik.
Jip, die Maker-van-dinge het dan dalk tog ook `n sin vir humor?