Beswaard, sê ek jou swaer, die Volk is weer erg beswaard. Dit gryp weer na skietgoed. Die keer genadiglik eerder die pen as die mauser. Dit skryf en dit Twiet en dit piep en skote klap op facebook, Litnet Beeld en Rapport. Raas en blaas en dreig, maar beledigings is die kreatiefste waartoe 99% van die skrywers in staat is.
Kan ook nie juis anders nie. Adriaan Basson kort dalk `n paar klappe oor sy eensydigheid. Maar wat, die man, Afrikaans en met `n erge bleek velletjie probeer ook maar net om sy adjunkredakteurs pos by City Press behou. En wat is makliker as om die ou vuisvoos Afrikaner nog `n skop onder die gat te gee om so jou Neo-libarale anti-Afrikaanse sentimente ten toon te stel. Self het die man dan seker ook sy top pos aan bevoorregting deur apartheid te danke en as jy nie blou moord skreeu oor die boosheid van die Afrikaner nie kan man se pos deur regstellende aksie reggestel word!
Wat sou die oplossing wees vir die huidige gemors waarin die land hom bevind? Mandela se Amerikaanse stelsel waar almal amptelik een taal praat, maar alle groepe toegelaat word om sy eie kultuur, geloof en taal op sy manier uit te leef, is sekerlik die aangewese model om na te volg. Dit werk goed daar omdat `n oordonderende meerderheid wit is, Engels praat en hulle self as rasegte Amerikaners beskou. Maar nou begin die wiele daar ook afkom omdat `n beduidende aantal mense nie nie wit is nie, nie Engels praat nie en begin aandring daarop dat hulle kinders in hulle eie taal skool moet gaan. Hulle dring met ander woorde aan op hulle minderheidsregte, nes Afriforum namens sy mense.
Dit wil dus voorkom of die Amerikaanse model nie volhoubaar is nie, veral nie as die magsballans versteur word nie.
Die gevolge van MBeki se swart nassionalisme model is presies die oorsaak van wat ons vandag het … verdeeltheid en haat tot op die rand van volksmoord.
Kolonialisme word blameer vir die huidige moord en doodslag in Afrika, want die koloniale magte, so word gesê, het die grense van lande onnatuurlik op die bevolkings afgedwing. Die grense moet weer van voor af getrek word, die keer op etniese lyne langs. Met ander woorde, etniese integrasie, selfs onder swart volke is nie haalbaar nie. Afsonderlikheid sal die vrede bewaar. (Hoor ek HF Verwoerd lag daar in sy graf?)
Daar bly dus eintlik net 3 opsies vir ons in hierdie tragiese land van ons:
1) Etniese afsondering (Tuislande) wat belaglik is in die postmoderne wêreld van globalisering en tog `n aanvaarbare oplossing vir die VN wat bv. Suid Sudan help afstig en selfs die Pallestein wil help om `n lappie aarde vir hulleself te bekom, net om die vrede te bewaar.
2) Die bleek outjies moet hulle goed vat en trek, weg uit Afrika uit.
3) Die Kubaanse model van totale etniese integrasie, met ander woorde `n (biologiese) verbruining en (kulturele) verengelsing, `n wegdoen met diversiteit tot op die punt van `n ware, homogene volk waar “ons” en “julle” nie bestaan behalwe as verwysing na die wat buite die grense van die land staan nie.
Dan is daar natuurlik ook die 4 de opsie op die trant van VHES, dus VAEP, of dan Vrywillige Afrikaner Uitwissing Program. As jy nie die land wil verlaat nie het jy `n keuse; om vermoor te word of te kies waar, wanneer en hoe jy wil dood?
Ons het reuse buite die politiek nodig om die toekoms vir ons aan te wys, nie sondebokke om eie onbevoegdheid op af te skuif nie. Adriaan is te lig in die broek om hier `n invloed ten goede te wees. Hy sal maar die maklike weg kies en deelneem aan die gang rape van die Afrikaner om sy eie bas te red.
Nie een van die opsies staan my aan nie. En nee, ek het ook nie ‘n beter opsie nie 😈
Etniese afsondering, apartheid, afsonderlike ontwikkeling, self determination, noem dit wat jy wil, is ‘n politieke stelsel wat nie reg geimplementeer was onder die Nationale party nie. Hoe meer hulle probeer het om dit te laat werk, hoe meer het hulle dit opgefoeter. Volgens my kan dit werk.
Dis net jammer die inboorlinge van SA sal dit nie ‘n tweede kans gee nie. En ek wonder nie hoekom nie.
Dit sal werk as die Wes Kaap en/of Noord Kaap ‘n aparte land maak. Die MASSAS en MASSAS ongeletterde en werklose mense in Limpopo, Mpumalanga, Kwa-Zulu en die Oos Kaap vorm ‘n onoorkombare stemblok wat die land gyselaar hou en tot destruktiewe sosialisme dwing. Ek het nie ‘n probleem met sosialisme, kommunisme of facisme nie. Ek het ‘n probleem as almal dink dis hulle reg om by die huis te sit, Allpay te kry en niks te moet doen om selfs jou gratis HOP huis te maintain nie.
son eintlik wil ons maar net hê dinge moet bly soos dit is of was. Niks moet verander nie. Ons wil nie eers dink hoe dit anders kan of moet wees nie.
En tog bly niks ooit dieselfde nie. Ons moet aanpas, of dalk liewers die agente vir verandering wees eerder as om passief te sit en kyk hoe ander die (soms ongewenste) veranderings op ons afdwing.
Andrew, dit klink na die ou storie van Kommunisme kan werk, dit moet net beter gedoen word as wat die ou USSR dit gedoen het 😀
Ek droom steeds dat daar eendag `n werklike “global village” gaan wees, miskien 1000 van hier af. Grense afgebreek, rus en vrede met geen rede waarom jy jou buurman wil of moet “nuke” nie.
UnPeeC, met `n afgestigte Wes- of Noord-Kaap sit ons weer met dieselfde probleem as die Israelies. `n Klein, vooruitstrewende, welvarende gebied omring deur arm, nie te bright, nie te hardwerkende lot plakkers rondom jou wat glo hulle mag maar vat wat jy het, en nie sal rus voor hulle het wat jy het nie. Jy sal nooit vrede hê nie. Jy sal in `n staat van oorlog lewe vir die res van jou dae.
Kyk maar wat gaan Malema en sy maters later hierdie maand doen, basies om te vat wat die wit ouens het omdat hulle glo dit kom hulle toe.
Dis Afrika. Dis tragies.
Almal trek hulle neuse op vir ‘n diktator-met-‘n-sweep maar dit is wat in plek was hier aan die suidelike punt van Afrika toe die Britse Imperialistiese Agente hier geland het. Dit is ‘n stelsel wat vir die inboorlinge hier gewerk het vir wie weet hoeveel duisende jaar. Hoekom kan dit nie weer vir hulle werk nie? Hulle is dan so trots op hulle kultuur.
Die Weskaap kan blank en demokraties bly, die res van die land is hulle sin om mee te maak net wat hulle wil. En al is daar oorlog tussen ons en hulle tot in der ewigheid, so what? Dis nie asof dit meer blanke lewens sal kos as die huidige misdaad nie.
Jy is reg Andrew. Jy maak die Kaap skoon en ek trek dadelik daarheen met my honde en my vrou.
Mense gaan dink ek maak dit op maar daar is vanoggend WEER by my ingebreek. Ek was vir 10 min winkel toe, en toe ek terug kom was my voorhek en deur opgebreek en my goed gesteel. Die voertuig wat hulle gebruik het om my besittings in te laai was al reeds weg maar daar was nog twee van die swart gemors in my huis. Een het wegekom … die ander een was minder gelukkig. Toe die polisie hom wegvat het sy rooi bloed nogal kunstig kunstig gelyk op sy wit T-shirt.
Ek het regtig baie respek vir hoe taai hulle is. As ek hy was, was ek nou in die hemel besig om vlerke aan te pas. Maar fok hom, dis ‘n kaans wat hy gevat het en hierdie keer is dit:
Andrew – 1
Platgevreet – 0
Nee my magtag man, dit kan nie so aangaan nie! Waarom sal hulle so op jou pik? Net omdat jy `n ateïs is? 😯
Hier by ons was ook op `n tyd `n ou wat so deurgeloop het. Hulle breek in, wag tot sy versekering uitbetaal en hy blink nuwe meubels gekoop het, dan breek hulle weer in en steel alles. Drie keer het dit so gebeur. Soos ek onthou was dit al die tyd sy bediende wat met die ouens saamgewerk het en hulle op hoogte gehou het van wat in sy huis gebeur.
Met wat het jy die ondier bygekom, `n opgerolde koerant of iets meer gewigtig soos `n blompot? 😀
Kry vir jou `n mak mamba, dit behoort te help.
Sterkte.
“Net omdat jy `n ateïs is?”
Ek twyfel. ‘n Man het een keer by die spirituele leier Paramhansa Yogananda gekla dat god nie sy kar beskerm het nadat daar by hom ingebreek was nie. Yogananda het geantwoord: “Jy moet verantwoordelikheid aanvaar vir wat gebeur het omdat god vir jou ‘n brein gegee het om rationeel te dink en jou kar te beveilig.”
Vanoggend merk ek vir die eerste keer op dat amper al die mense in my area, veiligheids hekke by hulle voordeure het. Behalwe my huis natuurlik. Ek kon net sowel ‘n advertensie in die Drum geplaas het om bendes in Nyanga oor te nooi na my huis. Maar nou ja, dit was my skuld en ek weet nou waar ek verkeerd gegaan het. Trellidor gaan binne die volgende twee weke al wat ‘n gat is in my huis toemaak met tralies. Ironies is ek nou die een wat in ‘n tronk gaan sit.
“Met wat het jy die ondier bygekom”
Eers met ‘n halwe doesyn eiers en ‘n jêm blik, toe met my kar sleutels in sy kop gesteek, en toe met die vuis geslaan. Die gebreekte eiers het Apollo later van die vloer opgelek. (Die hoender s’n … myne iwas nog okay.) Maar gister was my lyf so seer dat ek amper nie kon beweeg nie. Volgende keer gaan ek weghardloop, hierdie Bruce Willis kak is nie vir my nie.
Vanoggend het ek die ingeduikte blik oop gesny en daai gevaarlike jêm op my rolls gesmeer. Hel dit was lekker. 😆
O Andrew – ek moes nou lag vir jou! Jy slaan die inbreker met eiers en jam ROFL!!! Nee o, ek wens ek kon dit sien 😆
😆 Ja ou Son ek lag nou saam maar op daai oomblik het ek gedink hulle gaan my vrek maak. Die polisie het ‘n paar keer vir my gesê hulle kan nie glo wat ek gedoen het nie. Later toe vra hulle die inbreker self hoekom hy so bloei, toe antwoord hy: “This man beat me.” Maar dat die Audi se sleutels nie sy skedel deurdring het nie is vir my ‘n wonder. Dis van daai sleutels wat soos ‘n vierhoutjie boksie lyk met die “lem” wat soos ‘n flick knife uit skiet. Jou hand het vashou plek en ek het hom herhaaldelik daarmee gesteek. Ek vermoed swartes se been digtheid is hoër as blankes s’n. Hulle skedels is byvoorbeeld anders as ons s’n in ander opsigte, soos vorm en grote. Ons skedels se inhoudsruimte is groter en ons het gemiddeld 5 kubieke sentimeter meer brein materiaal, asook meer kortikale neurone as hulle. Dit manifesteer in IK verskille wat weer om die beurt ‘n korrelasie toon met misdaad. In Amerika is 12% van swartes verantwoordelik vir 50% van die misdaad. Daar is ‘n 60 keer groter kaans dat ‘n swarte ‘n blanke sal aanval as anders om. In ons land is die syfers tien teen hoër.
Een van die definisies van ‘n rasis is iemand wat glo dat een ras verhewe is bo ‘n ander. Waneer dit by intellek en kogniese kapasieteit kom, is ek een van daai mense wat so glo. Ras is nie net ‘n sosiale konstruk wat vel diep is nie, dit is ‘n biologiese werklikheid, en ek is nou van die opinie dat rasisme ‘n intellektuel eerlike posisie is om te hou.
Louwie/Joh, julle kan hierdie kommentaar van my uitvee as julle dink dit rasse haat aanwakker. Ek sal verstaan en nie teen julle hou nie.
Andrew, as iemand kla oor jou inskrywing dan slaan ons hom net met `n jam blik 😀
Andrew – kan jy die danige statistieke van jou op “back” met verwysings?
Op ‘n ander noot – Nou wonder ek – is iemand wat oor die kleurgrens vry, maar anderskleuriges nie kan verdra nie, ook ‘n rassis?
Die statistieke kom van die Amerikaanse Departement van Justisie en Statistiek http://bjs.ojp.usdoj.gov/ en die res is van hierdie studie http://www.charlesdarwinresearch.org/Race_Evolution_Behavior.pdf
Dit bevat veel meer as wat genoem het, ek het maar net hier en daar gepik. Lees die hele dokument as jy daarin belangstel, dis baie interessant. Die kritiek wat ek tot dusver teen die studie kon opspoor, is in my opinie nie baie oortuigend nie, maar dis goed om dit te google en self te besluit.
Hahaha … jou vraag is seker op my gemik nê? 😆 Ja ek het ‘n sagte plekkie vir die Cape Flats meisies, ek dink hulle is hot. Orientals ook. Ek wonder waar kry ek my smaak vandaan. Seker nie van die boere kant van my familie nie.