
Broken windpump near Wilgerboskloof, Great Karoo
Ek volg ‘n verwysing na ‘n webwerf en kom af op die fotografie van Derek McKenzie.
Besoek hom gerus.
Advertisements
September 18, 2009 deur Joh
Broken windpump near Wilgerboskloof, Great Karoo
Ek volg ‘n verwysing na ‘n webwerf en kom af op die fotografie van Derek McKenzie.
Besoek hom gerus.
Sulke ou plekke het `n eie weemoed aan hulle. Hulle verlang na die mense wat eens daar gebly het.
Kyk die spelling op die een muur: Kontrakter 1910.
‘n Eienaardige ding dat dit moontlik is om, soos Derek doen, skoonheid op te hef uit die afgryslike van verganklikheid.