‘n Enkele dag belewe met bewustelike bedoeling en wysheid, is van meer waarde as ‘n honnert jaar gelewe sonner selfbeheersing en sigbare wysheid. Dhammapada vers 111 Kommentaar deur Bhikkhu Munindo: Die grootste geskenk wat ons vandag aan die Boeddha kan bring op sy verjaarsdag, is om hierie dag in wysheid te leef. Ons almal ken [...]
Posts Tagged ‘wysheid’
Volmaan 17/05/2011 Vesakha
Posted in Joh, tagged Boeddha, maanpreke, Vesakha, volmaan, wysheid on Mei 17, 2011 | 3 Comments »
Osho die Wyse
Posted in Uncategorized, tagged Osho, Wasdom, wysheid on September 25, 2010 | 12 Comments »
In sy boek ‘Maturity’ bespreek Osho die mens se groei na wasdom en die vryheid wat met wasdom gepaard gaan. In die hoofstuk ‘Transitions, from no to yes’ skryf hy: “Freedom implies the right to say yes or to say no.” “And this is something subtle to be understood: saying no feels like more of [...]
Donkermaan – Dinsdag 13 April 2010
Posted in Joh, Uncategorized, tagged Boeddhisme, El Capitan, ewewig, maanpreke, wysheid on April 15, 2010 | 30 Comments »
Net soos ‘n ferm rots Nie deur die wind verstoor word nie, Net so is die wat wys is onverstoorbaar – Hetsy deur lof, hetsy deur blaam. Dhammapada vers 81 Kommentaar deur Bhikkhu Munindo: Wie ons ookal is, en wat ons stand innie lewe mag wees, ons is almal blootgestel aan die magte van lof [...]
Sjinese spreuk: As jy gelukkig wil wees vir ‘n uur, vat ‘n slapie. As jy gelukkig wil wees vir ‘n dag, gaan vang vis. As jy gelukkig wil wees vir ‘n maand, trou. As jy gelukkig wil wees vir ‘n jaar, erf ‘n fortuin. As jy gelukkig wil wees vir ‘n leeftyd, help iemand anners. [...]
Oordeel
Posted in Joh, tagged oordeel, wysheid on February 20, 2010 | 5 Comments »
Moenie iemand anners se oordeel afkraak omdat dit van jou eie verskil nie. Julle kan altwee verkeerd wees. Dandamis, wysgeer (4c BCE)
‘n Sleutel-tydperk
Posted in Joh, tagged Boeddhisme, filosofie, Herklaas, wysheid on December 20, 2009 | 11 Comments »
Karl Jaspers (1883 – 1969), ‘n Germaanse filosoof, het die term “Sleutel-tydperk” gebruik om die periode 800 – 200 VC te beskryf. Sy idee het vinnig aanhang gevind en ‘n groot bydrae gelewer om die fondamente van ons hedendaagse samelewing te verstaan. Jaspers het Socrates, Confucius en Siddhartha Gautama beskou as die drie kernfigure. Maar [...]
Volmaan 7 Julie 2009
Posted in Joh, tagged Boedhisme, maanpreke, volmaan, wysheid on Julie 7, 2009 | 2 Comments »
Diegene wat baie te sê het is nie noodwendig wys nie. Die wyse leef in vrede met die lewe, vry van vyandskap en angs. Dhammapada vers 258 Kommentaar: Hoe word ons wys? Miskien is dit nie ‘n goeie benadering om te probeer om wys te word nie. Reken net hoe maklik mens ontstig kan word [...]

