Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘verganklikheid’

Kosmiese botsing

Hierie prênkie is van iets wat 450 miljoen jaar gelede besig was om te gebeur: twee (of miskien 3) sterrestelsels wat besig is om te bots – en met alle waarskynlikheid is die proses nou nog steeds anie gang. Alles vergaan oppie ou einde – self kollosale sterrestelsels.

Read Full Post »

Volmaan 31/12/2009

‘n Enkele dag beleef met volle bewustheid van die verganklikheid van die lewe is van meer waarde as om ‘n honnerd jaar te leef sonner om aandag te gee aan wording en vergaan. Dhammapada vers 113   Kommentaar deur Bhikkhu Munindo:  Verandering is altyd met ons, maar ons is nie altyd bewus daarvan nie. Partymaal [...]

Read Full Post »

Geraamtes

Waarom, dan, sal ek, wat onderhewig is aan verganklikheid, bevrediging soek in dìt wat verganklik is? Sò het die Boeddha homself afgevra voor hy onner die boom gaan sit het. Vanuit ‘n wêreldse oogpunt beskou is dit een van die vroegste aangetekende gevalle van “total cop-out”; maar dis gesien deur die waas van onkunde en [...]

Read Full Post »

Speelgoed

Eens die trots van ‘n boerseun, nou vergete in die agterwerf  onner ‘n vervalle afdak.

Read Full Post »

Vergane se dae

Ek volg ‘n verwysing na ‘n webwerf en kom af op die fotografie van Derek McKenzie. Besoek hom gerus.

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.