Oorlog (Você dança?) Sondag. Die troepemag lê al twee dae op die grens en wag vir kos- en amunusievoorrade om afgelewer te word voor hulle die grens oorsteek. `n Laaste kerkdiens voor die inval van die buurland is vir die troepe gereël. Die diens sal om tien uur begin. Al die troepe sal teenwoordig wees. [...]
Posts Tagged ‘storietyd’
Storietyd
Posted in Louwie, tagged oorlog, storietyd on November 20, 2011 | 1 Kommentaar »
Storietyd 3
Posted in Uncategorized, tagged My Kaptein, Skaapdief, Speurverhaal, storietyd on Oktober 5, 2010 | 7 Comments »
Totsiens my Kaptein Ek sit in die koelte van `n groot ou Bloekomboom, rug teen die stam en bene voor my uitgestrek. In die verte loop `n trop skaap teen `n lowergroen heuwel. Dit is `n snikhete dag in die Vrystaat en elke nou en dan dommel ek weg, net om weer dadelik wakker te [...]
Storietyd
Posted in Louwie, tagged Doos, storietyd, Verlore Vriende on Augustus 3, 2010 | 2 Comments »
Verlore Vriende. Sit ek nou eendag saam met my buurman en gesels met `n goeie bottel rooiwyn. Goeie geselskap die bottel rooi. Hy praat op jou tong en met jou neus en later ook met jou gees. `n Groot en sterk man, die buurman van my. En gemoedelik, altyd die vriendelikheid vanself. Hy vertel my [...]
`n Storie (Nie vir kleuters nie)
Posted in Louwie, tagged robala sentle, storietyd on Maart 26, 2010 | 6 Comments »
Hunters Retreat Vier blinknuwe 4×4 voertuie en een afgeleefde Toyota Landcruiser hou in `n stofwolk voor `n indrukwekkende plaashek in die bosveld stil. In die voorste Mercedes ML 4×4 druk Herman, die eienaar van die plaas die remote en die swaar hek rol met `n gerammel opsy. Hy en Ellie, sy jong vrou ry deur [...]
Weer Storietyd
Posted in Louwie, tagged Klaas, Mafia, storietyd on Januarie 5, 2010 | 15 Comments »
Klaas van die onderdorp. Sondag oggend. Ek lê rustig in my bed en lees die koerant toe my selfoon lui. Hannes Pelser, my goeie ou vriend en Professor in rekenaar wetenskap aan die Universiteit, praat onsamehangend, wel meer onsamehangend en deurmekaar as normaalweg, aan die ander kant. Al wat ek kan uitmaak is “koerant” en [...]

