En in daardie dae het die menigte defraksie verlank, want julle strekkings is ingekort deurdat onvervloë herhalings nie herhaal kon word nie. Tussen vervuurde prosesse en vloeiende verdampings het julle waardes van Wees geskraal en julle strekkings verdof.
Uit die Niet het Flaag aan julle verskyn. In glorie en volstrekking het saar verskyn, gewaad in frekwensies [...]
Posts Tagged ‘stories’
Soflaag
Posted in Joh, tagged Soflaag, stories on December 24, 2009 | 3 Comments »
Vrede op Aarde (slot hoofstuk)
Posted in Louwie, tagged Blondie, Die Waarnemer, Rambo, Snoop dog, stories on Oktober 12, 2009 | 5 Comments »
Geliefde slet
Peet Priester se besoeke aan sy geliefde hoer se woonstel het stelselmatig toegeneem. Aan die begin het sy gedink hy is tog te oulik en vir hom koek en tee gegee. Later het sy verveeld geraak met sy ewige gepreek en hom menig maal die deur gewys. Nog later het sy geweier om vir [...]
Vrede op Aarde (hooftuk 4)
Posted in Louwie, tagged Donderbek, stories, storietyd, vrede on Oktober 11, 2009 | Leave a Comment »
Moord op ‘n kaal man
Die Maandag na die onthaal by die Burgemeester het Peet Priester met sterre in sy oë by die werk opgedaag. Hy kon nie uitgepraat raak oor al die belangrike mense waarmee hy gesels het nie. En ja, die Burgemeester se dogter was woedend omdat Die Waarnemer nie opgedaag het nie en [...]
Vrede op Aarde (3)
Posted in Louwie, tagged stories, storietyd, waarnemer on Oktober 9, 2009 | Leave a Comment »
Peet Priester
Saterdag vir Saterdag het Rambo na stampkar wedrenne gaan kyk. Hy kon liries raak oor die gestamp en die stof en olie, kon elke kar haarfyn beskryf; enjingrote en maak, kraglewering en torque, 0 tot 100 in soveel sekondes en wie die bestuurders was.
Soms het hy Blondie saam gesleep en sy het haar dit [...]
Vrede op Aarde (2)
Posted in Louwie, tagged Blondie, stories, storietyd on Oktober 4, 2009 | Leave a Comment »
Blondie
Maandag het aangebreek en met ernstige bedenkinge het hy homself gaan aanmeld by sy nuwe werk.
Die Hoof was ‘n ou bleskop knorpot, Die Waarnemer se direkte baas was ‘n onvolwasse, beterweterige en, sou hy later leer, agterbakse, getroude bliksem met ‘n groot begeerte na jong meisietjies.
En toe stap die blondine in sy kantoor binne saam [...]
Vrede op Aarde (1)
Posted in Louwie, tagged Rambo, Snoop dog, stories, storietyd on Oktober 1, 2009 | 1 Kommentaar »
(`n vervolgverhaal)
Die eerste dae
Hy sit eenkant in die hoek van die kroeg by ‘n tafel. Hy leun swaar op die tafel met sy elmboë. ‘n Lang man. Bleskop, hangsnor, nou dik van lyf. Moes sterk gewees het in sy jong dae. Met verslete jeans en geskifte sporthemp, afgerond met uitgetrapte, ongepoleerde skoene is hy duidelik [...]
Oom Karel
Posted in Louwie, tagged stories, two-step on April 19, 2009 | 6 Comments »
Die stadige afsterwe van oom Karel.
Ons leer hom ken toe hy al verby aftree is. Hy boer verbete op sy plot. Hoenders, boerbokke en eksotiese voëls.
Seningrig, energiek en vriendelik. Altyd aan die draf, altyd nog iets wat gedoen moet word asof sy tyd baie kort is.
En sy vrou, die dierbare, saggeaarde, sagpratende ou gryskop tannietjie, [...]
Ouboet, Kleinboet en die Buurman
Posted in Louwie, tagged stories on Maart 18, 2009 | 2 Comments »
Ouboet en kleinboet, onafskeidbaar soos `n Dawid en Jonathan van ouds van die dag dat die een kon loop en die ander kon kruip. Waar die een was, was die ander en waar albei was, was daar moeilikheid. Ondeund tot `n punt net voor nekomdraai, het hulle pa altyd gesê, maar selde voor nerwe waai. [...]
Die aap in die boom
Posted in Louwie, tagged Aap, dinosaurus, evolusie, Rex, stories on February 21, 2009 | 2 Comments »
Spesiaal vir Alleman, ‘n stukkie dialoog van ‘n miljoen of wat jaar gelede tussen twee ape hoog in ‘n boom besig om die voorvaders van vandag se vlooie van mekaar se lywe af te trek. Afgeluister en neergepen deur wat moontlik die voorvader van vandag se CIA is.
Die ape van daardie tyd het net in [...]
‘n Boer is nie gay nie
Posted in Louwie, tagged gay mans, lang hare, stories on February 18, 2009 | 38 Comments »
Die ou wêreld is maar in ‘n toestand. Gesels ek en Joh die week so oor die gemors waarin menseverhoudings oor die algemeen verkeer, en van ander meer spesifiek nader aan ons selwers. Te naby om dit af te lag.
Toe dink ek aan die keer toe ek ‘n boer in die Vrystaat besoek met die [...]
-
Top Inskrywings (afgelope 2 dae)
Onderwerpe
Barberton Beeld Blondie Boeddhisme boeke bose China duiwel evolusie geloof God godsdiens goed en kwaad haiku Hannelie Hedron versneller kapitalisme karma kerk Kersfees Krisnamurti lewe lyding maanpreke meditasie moraliteit naak Ongeloof prênkies pyn Rambo samelewing Sasha Seks self Selfmoord sin Snoop dog stilte stories storietyd verganklikheid volmaan waansin wysheid-
Onlangse Opmerkings
- Louwie on My Kristalbal
- flippiefanus on Van Kennis en Onkennis
- Louwie on Ma se versoek
- flippiefanus on My Kristalbal
- Andrew on Ma se versoek
- Andrew on My Kristalbal
- demoerin on My Kristalbal
- demoerin on Ma se versoek
-
Onlangse Inskrywings
Argiewe
Lekker Lees
Webwerwe
Beheerpaneel
-
Inloerders
- 12,450
Kalender