Die tweede boek van Krishnamurti waarna ek in die vorige inskrywing verwys het is Krishnamurti’s Notebook (Harper & Row 1984). Dit is ‘n dagboek wat hy uit die bloute begin skryf het, vir 7 maande daarmee volgehou het, en net so skielik weer laat vaar het. Nooit van tevore, of daarna, het hy ooit ‘n [...]
Posts Tagged ‘stilte’
Krishnamurti se Annerwesigheid
Posted in Joh, tagged Krisnamurti, meditasie, stilte on Maart 24, 2009 | 8 Comments »
Krishnamurti se Stilte
Posted in Joh, tagged Krisnamurti, meditasie, stilte on Maart 23, 2009 | 4 Comments »
Heel sy lewe as leermeester (‘n beskrywing wat hy self ontken het) het Krishnamurti die bestaande orde teengestaan. Die frustrasie van sy alleenstryd skemer baie keer deur in sy geprekke as ‘n ongeduldigheid met die kortbegrip van ander. Daardie ongeneëntheid met ons eng denkgewoontes en slaafse navolging van die heersende bestel en wêreldbeskouing was sy [...]