Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘Snoop dog’

Geliefde slet
 
Peet Priester se besoeke aan sy geliefde hoer se woonstel het stelselmatig toegeneem. Aan die begin het sy gedink hy is tog te oulik en vir hom koek en tee gegee. Later het sy verveeld geraak met sy ewige gepreek en hom menig maal die deur gewys. Nog later het sy geweier om vir [...]

Read Full Post »

Vrede op Aarde (1)

(`n vervolgverhaal)
Die eerste dae

 Hy sit eenkant in die hoek van die kroeg by ‘n tafel. Hy leun swaar op die tafel met sy elmboë. ‘n Lang man. Bleskop, hangsnor, nou dik van lyf. Moes sterk gewees het in sy jong dae. Met verslete jeans en geskifte sporthemp, afgerond met uitgetrapte, ongepoleerde skoene is hy duidelik [...]

Read Full Post »