‘n Wonnerlike ding, die menswees ding. (Ding ôk!)
Net die feit dat mens kan wonner oor die oneindigheid. Die inskrywing op Wikipedia wat handel oor die verskillende konsepte en gebruike van daardie konsepte buig my brein; en tog in ‘n opwindende manier.
Dit laat my dink aan die “sieners” van Castaneda wat drie epistemologiese kategorië beskryf het: [...]
Posts Tagged ‘sin’
Oneindigheid
Posted in Joh, tagged lewe, oneindigheid, sin on Oktober 19, 2009 | 8 Comments »
Geelwortel
Posted in Joh, tagged geelwortel, lewe, sin on Oktober 19, 2009 | 19 Comments »
As ek ‘n geelwortel was, wat sou die sin in my lewe wees, en wat kon moontlik die doel van my bestaan wees?
Wonner maar net.
The meaning of life 3
Posted in Louwie, tagged lewe, sin on Oktober 18, 2009 | 2 Comments »
`n Tante van my vrou storm `n week of twee gelede hier deur ons, op die oppervlak, rustige lewe en saai verwoesting. (later meer besonderhede onder die opskrif: “`n Baie kort besoek”)
Na die stof gaan lê het en ons weer tot verhaal kom, kyk ons met nuwe oë na hoe desperaat die situasie rondom ons [...]