Dit is nou 100 dae na die erge aardbewing en gepaardgaande tsunami en die Japanese ly nou glo aan chroniese depressie, so erg dat 3,281 mense verlede maand selfmoord gepleeg het! Selfmoorde in Tokio het met 27% gestyg. Japan het normaalweg saam met Litaue, Suid-Korea en `n paar voormalige Sowjet state, die hoogste selfmoord syfer ter [...]
Posts Tagged ‘Selfmoord’
Ontstellende syfers
Posted in Uncategorized, tagged Japan, Selfmoord, Tsunami on Junie 21, 2011 | 5 Comments »
Eens op ʼn tyd was Boetman die bliksem in, nou is Boetman in sy moer in. Dis so sad, so treurig dat ʼn ou wat tog ʼn verskil kon maak tot sy einde moes kom met die vyand se geweer teen die ken, iewers in ʼn vervalle hoenderhok. Fok, dis banaal! Het Chris Louw in [...]

