Die gevoel van selfwees. Ken Wilber beskryf dit as ‘n ligte drukking in die middel van die voorkop, tussen en agter die oë. Die ontwikkeling van hierdie gevoel van selfwees omskryf hy as deel van die Atman Projek. Dit kan ook omskryf word as individuasie. In kort: die wil tot wese wat implisiete bestaan dryf [...]
Posts Tagged ‘self’
Moraliteit
Posted in Joh, tagged kommunisme, moraliteit, self on Oktober 4, 2009 | 3 Comments »
Motte
Posted in Joh, tagged gees, geloof, meditasie, nondual, self on September 7, 2009 | Leave a Comment »
Dit bring ons dan by die nondual tradisies – Adviata, Zen, Tao, Krishnamurti – en die oog van die gees. (Sien ‘n vorige bydrae: Onner 3 Oë)
In kort: die oog van die vlees bring ons kennis van die fisiese wêreld, waarop ons emosioneel reageer; die oog van die verstand bring ons kennis van verbandskappe, waarop [...]