Liewe Boet, ek wil net aan jou terug rapporteer. Ek en Ma het toe maar alleen na die Naakte Nuus op e-TV sit en kyk gisteraand. Ek was half bly jy het besluit om liewer jou vriend se 15de verjaarsdag saam met hom te gaan vier, want van die verwagte ellegansie en skoonheid en kunswerk [...]
Posts Tagged ‘Seks’
Liewe Boet
Posted in Uncategorized, tagged Die naakte waarheid, Hookers, Kaalgat Nuus, Naked News, Seks on Mei 16, 2011 | 1 Kommentaar »
Naked News
Posted in Uncategorized, tagged naakte nuus, Naaktheid, opvoeding, pornografie, Seks on Mei 12, 2011 | 8 Comments »
Daar is weer `n ernstige beroering onder die kappiekomando en die koeksistervereniging se tantes. `n Heilige Oorlog is verklaar. Daar word gebid dat die biesies bewe, nogmaals. Intussen wag duisende manne en (in die geheim) hulle laaities vir Vrydagaand 2200 uur se nuusuitsending op e-TV, iets wat hulle voorheen vir geen oomblik aan gedink het [...]
Die sekslewe van Pikkewyne (en ander gediertes)
Posted in Louwie, tagged Homoseksualiteit, Seks on Augustus 9, 2010 | 7 Comments »
Homoseksualiteit is `n afwyking, dit is `n gruwel in die oog des Gods. God het die mens goed en mooi gemaak, en God maak nie foute nie. Die mens, uit vrye wil, sondig teen die wil van God deur teen sy natuur in homoseksuele dade te pleeg. Dit is min of meer die kerk se [...]
Seks op skool!
Posted in Louwie, tagged Seks, sensuur, Skool, Tiener hormone on Julie 29, 2010 | 2 Comments »
Daar is groot onrus in die land. Ouers is glo die m**r in oor Vereniging Hoërskool se Mnr. En Mej. Rainbow wedstryd. Daar word ge-eis dat `n onderwyser afgedank word. Miskien sal hulle `n brandstapel verkies? Graad 12 leerlinge voer onderhoude met graad 11 leerlinge wat aan die kompetisie wil deelneem. En genugtig, hulle vra [...]
Generasie Y
Posted in Louwie, tagged By, Generasie Y, Seks on Julie 13, 2010 | 4 Comments »
Eben Venter skryf nou eendag in ‘By’ van Beeld oor `n onderhoud met `n jong man (24) genaamd Zee, gebore in RSA, maar grootgeword in die VSA. Die jong Zee lewer toe sterk sosiale kommentaar oor die stand van die samelewing, die wêreld, die toekoms, jongmense se werks etiek en oor seks. Die volgende Saterdag [...]
Los(van)lyf
Posted in Louwie, tagged kerk, Loslyf, Seks on Julie 5, 2010 | 8 Comments »
Ek sien dat die nuwe redakteur van die sekstydskrif ‘Loslyf’ `n dame is. (party mense noem haar nou baie ander name wat niks met dame te doen het nie.) Na berig word maak sy aanspraak daarop dat sy `n toegewyde Christen is wat haar geloofslewe baie ernstig opvat. Sy beoog glo om die ou Loslyf [...]
Ontdek jou innerlike self
Posted in Louwie, Uncategorized, tagged Markies de Sade, sadomachosisme, Seks on Mei 2, 2010 | 12 Comments »
Of Hoe om `n beter, vrye mens te word. Dis eintlik maklik. Sluit net more nog aan by BDSM. Geen jare lange bestudering van heilige geskrifte, daaglikse gebede en boetedoening vir sondes nie. Geen eensame gesit op `n kussing en eentonige mantras opsê vir jare en jare aaneen nie. Nee, laat jou geliefde jou boei [...]
Saambly en seks voor die huwelik
Posted in Louwie, tagged saambly, Seks on December 20, 2009 | 16 Comments »
Skryf `n predikant nou eendag in die koerant `n waar storie. Hy sê toe hy as jong predikant by `n gemeente begin het, is hy deur die broeders kerkraad aangesê om met nuwe intrekkers, `n man en vrou te gaan praat wat erken het hulle is nie getroud nie, woon al `n paar jaar saam en [...]
Porno
Posted in Louwie, tagged konserwatief, perversie, pornografie, Seks on Julie 31, 2009 | 7 Comments »
Vreemde feite uit die groot US of A deur Dan Millman. Vergelykings in gedrag op `n streeksbasis bring die volgende aan die lig: Die state in die sogenaamde Bybel Beld toon hoër getalle tiener swangerskappe, aborsies en tiener huwelike as die Noord-oos en Mid-Atlantiese state. Tieners in die Bybel Beld wat onder die hoër morele [...]

