Die eerste ontmoeting
Jy is my nuwe herder, ek sal geen onheil vrees nie. Waar jy trap sal ek trap, waar jy sit sal ek sit. In jou skadu sal ek lê en jou vriend wees tot aan die einde van my dae.
Om frisbies te vang en ‘n stok uit die plaasdam te gaan haal is [...]