In aansluiting by Joh se betoog oor die fenomenologie en die verskynsel van belewenis en interpretasie van die lewe/werklikheid vanuit die eie oogpunt, of dan die ek-teks soos dit ook genoem word:
Ek lees die Beeld (onbeskaamd) veral op Saterdag (hoofsaaklik om aaklige huislike take wat deur die week en maand en jaar opgestapel het en [...]
Posts Tagged ‘samelewing’
Klippers gooi uit huise van glas
Posted in Louwie, tagged belewenis, ek-teks, klipgooi, samelewing on September 20, 2008 | 1 Kommentaar »
Afrika O Afrika
Posted in Louwie, tagged samelewing on Mei 24, 2008 | Leave a Comment »
Die skrywe van Willem Landman in Sake 24 van 8 mei 2008 verwys.
Dit is goed en wel dat Willem op die dwaalweë van simplistiese (rassistiese) steriotiperings wys. Dit is egter jammer dat een simplistiese sisteem bloot vervang word met ‘n ander simplistiese sisteem ter wille van politieke korektheid/gedienstigheid.
Die stelling dat “Dit ontbreek Afrika se wilde [...]