Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘pyn’

Eina

Kom daarvan as jy jou vinger onder Liefie se neus rondswaai.

Read Full Post »

Never to have been

Ons vriend Die Piesangverkoper skryf in Rapport `n uitstekende artikel oor die boek van Professor David Benatar “Never to have been: The harm of coming into existence” Die prof skryf: “Elkeen van ons word kwaad aangedoen deurdat ons in die wêreld gebring word,” en ” Dit is nie `n geringe kwaad nie, want die gehalte [...]

Read Full Post »

Osho wysheid

“Man is born to achieve life, but it all depends on him. He can miss it. He can go on breathing, he can go on eating, he can go on growing old, he can go on moving toward the grave … but this is not life, this is gradual death.” Maar dit is nie lewe [...]

Read Full Post »

`n Slegte dag

`n Slegte dag `nSlegter dag Eish, `n Baie slegte dag! Be careful out there. The gods are not to be trusted. Geniet die naweek.

Read Full Post »

Die ou man en sy hart

 Die dag van die diagnose en opvolgende verwydering van die ouman se booslik kankerbesmette prostraat lê min of meer twee jaar en 10 maande in die verlede. Al die PSA toetse sederdien is, tot die spesialis se verbasing en almal se vreugde, konstant negatief, zero, nul. Ons het rede om gelukkig te wees, dankbaar te [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.