En jy het gedink jou huisdiere se dae is vervelig. Lyk dit nie vir jou ook baie beter as voorheen nie? Oh shit, hier kom moeilikheid. As jou baas by die huis kom wil ek nie hier wees nie. Ek weet niks, ek sit net hier in my hoekie en eet my kos. [...]
Posts Tagged ‘Pret’
Vet Pret
Posted in Uncategorized, tagged Diereplesier, Fun, Pret on April 30, 2011 | 5 Comments »
Boekrak
Posted in Uncategorized, tagged Fun, Nude, Pret on April 13, 2011 | 8 Comments »
Ma se nuwe boekrak. Ek het ook een bestel, een met meisierakke. Plaas julle bestellings hier indien julle ook belangstel.
Plaasjapie
Posted in Uncategorized, tagged Dom, Pret, Snaaks on Maart 18, 2011 | 1 Kommentaar »
“Ry nog `n biekie dieper in Boetie, die ding dryf nog nie”
Monday is fun day
Posted in Uncategorized, tagged Fun, humor, Pret on February 28, 2011 | 4 Comments »
Om die bloumaandag te verjaag: As dit is hoe jou week begin gaan dit `n laaang week wees. Twee meisies gesels in Spitsverkeer Maandagoggend op pad werk toe. Man sou liewer nog op die strand wou rondhang eerder as om in die bedompige kantoor te sit. `n Harde naweek van suip en dan is daar [...]

