Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘meditasie’

Tony Scott

Read Full Post »

Kavannah

Ek’s besig om ‘n boek te lees oor die Joodse siening van reinkernasie. Eerder “ ’n Jood se siening”  siende dat hulle, soos elke anner godsdiens ook onnerhewig is aan vele verskille van siening en benadering. Ek is nie goed vertroud mettie Joodse tradisie nie, maar die biekie wat ek die afgelope jaar of so wel uitgevind [...]

Read Full Post »

Motte

Dit bring ons dan by die nondual tradisies – Adviata, Zen, Tao, Krishnamurti – en die oog van die gees. (Sien ‘n vorige bydrae: Onner 3 Oë) In kort: die oog van die vlees bring ons kennis van die fisiese wêreld, waarop ons emosioneel reageer; die oog van die verstand bring ons kennis van verbandskappe, [...]

Read Full Post »

Die tweede boek van Krishnamurti waarna ek in die vorige inskrywing verwys het is Krishnamurti’s Notebook (Harper & Row  1984). Dit is ‘n dagboek wat hy uit die bloute begin skryf het, vir 7 maande daarmee volgehou het, en net so skielik weer laat vaar het. Nooit van tevore, of daarna, het hy ooit ‘n [...]

Read Full Post »

Krishnamurti se Stilte

Heel sy lewe as leermeester (‘n beskrywing wat hy self ontken het) het Krishnamurti die bestaande orde teengestaan. Die frustrasie van sy alleenstryd skemer baie keer deur in sy geprekke as ‘n ongeduldigheid met die kortbegrip van ander. Daardie ongeneëntheid met ons eng denkgewoontes en slaafse navolging van die heersende bestel en wêreldbeskouing was sy [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.