Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘lyding’

Lyding bedaar in die mate Waartoe mens vry is van die bedoeling Om te skaad. Daar is geen werklike grootsheid nie, As woede nie beteul word nie. Dhammapada vers 390  Kommentaar deur Bhikkhu Munindo: Die gevoel van verontwaardiging kan gegrond wees op ‘n gevoel van grootsheid, of meerderwaardigheid. Maar só ‘n gevoel van grootsheid is deurtrek [...]

Read Full Post »

Karma

Karma is oppie morele en geestelike vlak soos gravitasie oppie fisiese vlak – ‘n natuurwet wat geldig is van die mikro-wêreld tot die makro-wêreld. In Pali en Sanskrit beteken dit “handeling” of “aksie” in die algemeen, maar die Buddha het dit ‘n meer spesifieke tegniese betekenis gegee, naamlik doelbewuste handeling. As mens oppie sypaaikie loop [...]

Read Full Post »

Lyding

Lees nou die dag ‘n artikel deur James Wood getiteld Holiday in Hellmouth wat in The New Yorker verskyn het. Hierin doen hy ‘n resensie van die boek “God’s Problem” deur Bart D Ehrman.  Die artikel en boek handel oor die konsep van lyding, soos dit in verband staan met die bybel en ‘n verwronge godsbegrip. Die [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.