Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘lewe’

Brusselspruit onnersteun Geelwortel

Brusselspruit tree toe tot die debat, en onnersteun Geelwortel se oproep tot protes teen die gewetenlose aanslag van vegetariërs. Met ‘n formidibale beweging het Brusselspruit saamgespan met wetenskaplikes om te bewys dat plante wel ‘n hoë vlak van bewustheid het. Dit, in teenstelling met vegatariërs se siening dat groente soveel laer af op die voedselketting is dat [...]

Read Full Post »

Oneindigheid

‘n Wonnerlike ding, die menswees ding. (Ding ôk!)
Net die feit dat mens kan wonner oor die oneindigheid. Die inskrywing op Wikipedia wat handel oor die verskillende konsepte en gebruike van daardie konsepte buig my brein; en tog in ‘n opwindende manier.
Dit laat my dink aan die “sieners” van Castaneda wat drie epistemologiese kategorië beskryf het: [...]

Read Full Post »

Geelwortel

As ek ‘n geelwortel was, wat sou die sin in my lewe wees, en wat kon moontlik die doel van my bestaan wees?
Wonner maar net.

Read Full Post »

The meaning of life 3

 
`n Tante van my vrou storm `n week of twee gelede hier deur ons, op die oppervlak, rustige lewe en saai verwoesting. (later meer besonderhede onder die opskrif: “`n Baie kort besoek”)
Na die stof gaan lê het en ons weer tot verhaal kom, kyk ons met nuwe oë na hoe desperaat die situasie rondom ons [...]

Read Full Post »