Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘kritiek’

Hersiening

Die vorige pos deur Louwie, en my opmerking daarby oor David Loy se storie, is miskien te vroeg uit die heup geskiet. Ons opmerkings is gebaseer op ‘n artikel wat net ‘n uittreksel is uit sy boek “The Great Awakening”. Miskien moet ons eers die boek deurwerk ten einde sy gedagtes meer volledig te bestudeer [...]

Read Full Post »