So is dit ook nou verby. Seker een van die minder aangename Kersdae in ons ganse lewens. Genadiglik lê die volgende een twee jaar in die toekoms in. Twee jaar is `n lang tyd en baie kan van hier tot dan gebeur. Ek meen, ek kan dalk net volwasse raak van nou tot dan, of [...]
Posts Tagged ‘Kersfees’
Krismistyd
Posted in Louwie, tagged Kersfees, Nuwe jaar, Oudword on December 29, 2011 | 3 Comments »
Filosofies gesproke
Posted in Louwie, tagged filosofie, Kersfees, Murcuse, Persig, Thoroux on December 23, 2011 | 2 Comments »
Worstel ek die afgelope tyd hier met Herbert Marcuse se “One-Dimensional Man”. Kan g’n kop of stert uitmaak van wat hy wil of nie wil nie behalwe dat hy beswaard is oor die gebrek aan wil tot revolusie onder die gepeupel/werkersklas. Toe drink ek `n glas goeie Rooi en dadelik gaan daar vir my `n [...]
Kersfees
Posted in Louwie, tagged Kersfees on December 16, 2011 | 1 Kommentaar »
Kersfees: Dit is weer daardie tyd van die jaar en ja, ek is dol oor Kersfees. Kersfees is en bly vir my `n wonderlike tyd, `n tyd vir nabetragting, `n tyd vir stil word, `n tyd waar die pas van lewe so effe verlangsaam. Maar bo alles is dit ook `n tyd waar ons nader [...]
Blaaskans
Posted in Uncategorized, tagged Blaaskans, Kersfees on December 16, 2010 | 5 Comments »
Is daai tyd van die jaar. Die uwe gaan `n paar dae rus by die see. Afskakel, slegwees, en dan weer skouer aan die wiel. Hy gaan ook besin oor die wysheid van die webwerf, of dit nog sin maak om hier te bly griffel. Jo het reeds besluit om, soos Emil, die ding te los. [...]
Kersfees
Posted in Louwie, tagged Kersfees on December 10, 2009 | 5 Comments »
Geseënde Kersfees aan almal wat hier inloer.
Kersfees
Posted in Louwie, tagged Kersfees on December 23, 2008 | Leave a Comment »

