Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘kerk’

Daardie tyd

  Dit is daardie tyd van die jaar. As julle see toe jaag, probeer tog maar om lewendig terug te kom. As julle kerk toe gaan, probeer tog ook maar om “lewendig” daar uit te kom en die vrede en die liefde wat julle Meester van julle vra uit te leef en so van die wêreld [...]

Read Full Post »

Los(van)lyf

Ek sien dat die nuwe redakteur van die sekstydskrif ‘Loslyf’ `n dame is. (party mense noem haar nou baie ander name wat niks met dame te doen het nie.) Na berig word maak sy aanspraak daarop dat sy `n toegewyde Christen is wat haar geloofslewe baie ernstig opvat. Sy beoog glo om die ou Loslyf [...]

Read Full Post »

Dankie Vriend

‘n Goeie vriend (van ‘n vriend?) verwys my vriendelik na die volgende Web Werf: www.religiousconsultation.org/loy Dankie aan die vriend. Inderdaad is dit ‘n interessante storie. Ek dink Karel Marx se tone krul van lekkerkry daar waar hy is. Ek kan hom al hoor sê; “Ek het julle mos gesê, ek het julle mos gesê!” En [...]

Read Full Post »

Priesters van Swaap

Kort voor lank in die vorentoegelde was daar ‘n wêreld wat so nêfens ons harte kom wou lê. Swapoeria kon dit is, oorheers deur medelywe van die Priesters van Swaap. Een Swaap verklaar homself Priester van Hoofgeestes. Gesêg sou hy dat ‘n Groot Sonde voor hom beduie wou is: gemeensprek deurstond tot vergane siele. Sohandige [...]

Read Full Post »

Nagmaal met Gees

Het nou Sondag ‘n heel interessante ding beleef, sommer so half terloops en per ongeluk. Gaan besoek ‘n vriendin van Ma wat ‘n erge operasie ondergaan het. Siek en seer in die kooi. Kon nie Kerk toe gaan nie. Ons het pas daar aangekom toe ‘n man van hulle kerk en sy gesin ook daar [...]

Read Full Post »

Jesus Today

Jesus Today ( a spirituality of radical freedom) deur Ds/Vader/Pastoor Albert Nolan gelees. ‘n tipiese ou predikant wat so ingenome is met sy Sondag prekies dat hy terstond besluit het dit moet vir die nageslag bewaar word. Die selfde ou storie: Wees dankbaar, selfs al kak ‘n vliegende koei op jou kop. Op jou knie’e [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.