Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘karma’

Lila – Die Spel

Lila – die goddelike spel – en ons die spelers. Karakters op ‘n vehoog, soos Willem Wikkelspies dit gestel het. Brahman, die goddelike absoluut, skep die spel in ‘n oomblik van saligheid. Nie omdat Dit iets kortkom nie, of gebrekkig in enige sin is nie, maar bloot as ‘n uitdrukking van saligheid. So word Lila dan [...]

Read Full Post »

Karma 2

Die vorige kort beskrywing van karma, soos spesifiek deur Buddhisme voorgestel, is ietwat onvolledig. Net soos die (KW rooi / amber) sonde “gestraf” word, word die goeie “beloon”. Karma werk ôk so: ‘n goeie (doelbewuste) daad het ‘n goeie gevolg en laat mens in goeie omstandighede beland. Die kringloop van bestaan word gevoed deur die [...]

Read Full Post »

Karma

Karma is oppie morele en geestelike vlak soos gravitasie oppie fisiese vlak – ‘n natuurwet wat geldig is van die mikro-wêreld tot die makro-wêreld. In Pali en Sanskrit beteken dit “handeling” of “aksie” in die algemeen, maar die Buddha het dit ‘n meer spesifieke tegniese betekenis gegee, naamlik doelbewuste handeling. As mens oppie sypaaikie loop [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.