Suid Afrika staan op die rand van `n Revolusie! bassuin die koerantopskrif dit uit. Iemand wat in die ellende van bv. Alexandra staan en die weelde van Sandton op die horizon sien, word al kwater en kwater en gaan vermoor iemand omdat hy nie het wat iemand anders het nie. Volgens ene Burger is dit [...]
Posts Tagged ‘kapitalisme’
Die vloek van Kapitalisme
Posted in Louwie, tagged Alexandra, bling, kapitalisme on Augustus 25, 2009 | 1 Kommentaar »
Dankie Vriend
Posted in Louwie, tagged godsdiens, kapitalisme, kerk on April 4, 2008 | 6 Comments »
‘n Goeie vriend (van ‘n vriend?) verwys my vriendelik na die volgende Web Werf: www.religiousconsultation.org/loy
Dankie aan die vriend. Inderdaad is dit ‘n interessante storie. Ek dink Karel Marx se tone krul van lekkerkry daar waar hy is. Ek kan hom al hoor sê; “Ek het julle mos gesê, ek het julle mos gesê!”
En dit is [...]