Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘haiku’

Interlude

Ou grafte by Kaapse Hoop. Onlangs glo erg geplunder. Ons wag vir Joh om weer sy opwagting hier te maak. Intussen probeer hy die skerwe van sy lewe weer bymekaar maak na die gemors by Emoyeni. Miskien kan hy vir ons in nabetragting skryf oor Compassion by die Buddhisme en sy ondervinding daarvan. In this [...]

Read Full Post »

Majakaneng

koue winterson skemertyd die dag loop moeg huistoe

Read Full Post »

Hartomlyning

******************* Die wil om te leef: Hartklop, asemdoen. Pyntaal van die lyf. Okt ’07

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.