Posted in Joh, tagged God, humor on December 12, 2008 | 2 Comments »
Net gedog om ‘n biekie humor in te bring.
WAARSKUWING: Enige iemand wat dink mens mag nie saam met g_d lag nie moet liewers maar verby gaan.
Bad stuff happens when God is at a long movie
Neil McMahon
http://www.iol.co.za/general/other/lol_container.php?click_id=2708&art_id=iol1078097565384C450&set_id=40
Read Full Post »
Die gestoei op die net oor geloof, God, die skepping en hoe bewys jy die bestaan van God en waarom glo jy hoeganaamd in ‘n God, veral ‘n God van liefde soos die kerk dit voorhou ten spyte van al die moord, geweld, rampe en hongersnood, laat mens tog bietjie dink. Dit laat jou dink [...]
Read Full Post »