Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘geloof’

Motte

Dit bring ons dan by die nondual tradisies – Adviata, Zen, Tao, Krishnamurti – en die oog van die gees. (Sien ‘n vorige bydrae: Onner 3 Oë) In kort: die oog van die vlees bring ons kennis van die fisiese wêreld, waarop ons emosioneel reageer; die oog van die verstand bring ons kennis van verbandskappe, [...]

Read Full Post »

Sonder geloof

Emil ja, as ons die geloof dan definieer soos Joh dit hier iewers gedoen het as daardie vashou aan dit wat die verstand te bowe gaan. Miskien selfs tenspyte van dit wat die rede aan ons voorhou. Ken Wilber het in sy boek “Integral Spirituality” ‘n briljante dissertasie gelewer ten gunste van geloof, gaan lees [...]

Read Full Post »

God is dood?

Die gestoei op die net oor geloof, God, die skepping en hoe bewys jy die bestaan van God en waarom glo jy hoeganaamd in ‘n God, veral ‘n God van liefde soos die kerk dit voorhou ten spyte van al die moord, geweld, rampe en hongersnood, laat mens tog bietjie dink. Dit laat jou dink [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.