Daar word berig dat `n ysbeer nou onlangs een van die dieretuin se werkers verwoed aangeval het. Die besoekers aan die dieretuin moes magteloos staan en kyk hoe die beer die man probeer verskeur. Die man het die aanval gelukkig oorleef.
Posts Tagged ‘Fun’
Ysbeer aanval
Posted in Uncategorized, tagged Fun, Ysbeer on Junie 30, 2011 | 3 Comments »
Vet Pret
Posted in Uncategorized, tagged Diereplesier, Fun, Pret on April 30, 2011 | 5 Comments »
En jy het gedink jou huisdiere se dae is vervelig. Lyk dit nie vir jou ook baie beter as voorheen nie? Oh shit, hier kom moeilikheid. As jou baas by die huis kom wil ek nie hier wees nie. Ek weet niks, ek sit net hier in my hoekie en eet my kos. [...]
Boekrak
Posted in Uncategorized, tagged Fun, Nude, Pret on April 13, 2011 | 8 Comments »
Ma se nuwe boekrak. Ek het ook een bestel, een met meisierakke. Plaas julle bestellings hier indien julle ook belangstel.
Monday is fun day
Posted in Uncategorized, tagged Fun, humor, Pret on February 28, 2011 | 4 Comments »
Om die bloumaandag te verjaag: As dit is hoe jou week begin gaan dit `n laaang week wees. Twee meisies gesels in Spitsverkeer Maandagoggend op pad werk toe. Man sou liewer nog op die strand wou rondhang eerder as om in die bedompige kantoor te sit. `n Harde naweek van suip en dan is daar [...]

