Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘fotos’

Fake foto’s

Hierdie is regte, egte,ware foto,s. Njannies kapella en op my woord. Dit moet salig wees om so te sit en eet!! En jy moet regtig `n dom fotograaf wees om so `n foto te neem (of dalk `n baie aspris een?)  Vergeet van Goliat en die reuse, ek is moeg En dit is `n egte, [...]

Read Full Post »

Eerste ryp

Meimaand het amper nat gebly, maar die reën se fut was uit. Net ‘n biekie mis, en ‘n paar powere pogings om donnerstorms te maak, toe kom die winter  Het gisteroggend ons eerste kwaai ryp gehad. Winter is nou amptelik hier. Beskut teen die suide wind, is daar nog ‘n spatselkie groen hier en daar. [...]

Read Full Post »

Die laaste een

Wat sal jy doen as die heel laaste rolletjie 35mm film wat ooit geproduseer gaan word, aan jou gegee word met die opdrag: gaan neem jy hierdie allerlaaste 36 foto’s? Wat gaan jy afneem? Wat wil jy vir ewig so vaslê? Dit is presies die opdrag wat aan Steve McCurry, die man wat die “groen-oog [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.