Gemengde gevoelens. (Yin en Yang) So hier en daar is daar genadiglik nog, in die grootliks duisternis daar buite, mense wat hulle liggies helder laat skyn. Die remnante van goedheid in die mensdom is dus nog nie totaal uitgedoof nie. Yang: By Madikwe spring Yolandi Sutherland vreesloos in die water en red `n klein olifantjie [...]
Posts Tagged ‘filosofie’
Yin en Yang
Posted in Louwie, tagged filosofie, Politiek on Maart 18, 2012 | 6 Comments »
Frederik
Posted in Louwie, tagged filosofie, Friedrich Nietzsche, Vrouens on February 22, 2012 | 3 Comments »
Lees hierdie stukkie wysheid raak van die groot filosoof Friedrich Nietzche. Dit kom uit sy boek “Beyond Good and Evil” Sou hy dit oorleef het as hy dit vandag durf waag het om met soveel bravade sy ‘insigte’ met ons te deel? “The weak sex has in no age been treated by men with such [...]
Los gedagtes op Sondag
Posted in Louwie, tagged filosofie, Gek, Politiek on February 19, 2012 | 11 Comments »
Staan onse Prez rondborstig en verklaar; is omdat ons in hierdie land so drasties optree teen korrupsie dat dit wêreldwyd so baie in die pers gerapporteer word! In ander lande, sê ons Prez, gaan dit slegter as hier by ons, maar hulle laat dit toe, doen mee en daarom is dit net nou en [...]
Jan Vermeer en Pinotage
Posted in Louwie, tagged A C Grayling, filosofie, Kuns?, Marcuse, Pinotage, Vermeer on February 10, 2012 | 3 Comments »
Versigtig nou. Buurman Boilermaker kom kuier en ons drink Ken Forester, Petit Pinotage, 2010. Na twee glase van die nektar voel man heel rustig. Te rustig sou Ma sê. Moet probeer om heel normaal te reageer. Daar buite draai `n bose wêreld steeds. In Robert Hellenga se “Philosophy Made Simple” dryf Rudy, die hoofkarakter en [...]
Filosofies gesproke
Posted in Louwie, tagged filosofie, Kersfees, Murcuse, Persig, Thoroux on December 23, 2011 | 2 Comments »
Worstel ek die afgelope tyd hier met Herbert Marcuse se “One-Dimensional Man”. Kan g’n kop of stert uitmaak van wat hy wil of nie wil nie behalwe dat hy beswaard is oor die gebrek aan wil tot revolusie onder die gepeupel/werkersklas. Toe drink ek `n glas goeie Rooi en dadelik gaan daar vir my `n [...]
Oor afbreek en bou
Posted in Uncategorized, tagged Dissipline, filosofie, Hannelore F, opvoeding, Skool on September 13, 2011 | 8 Comments »
Interessant, in’ By’ van ‘Beeld’ het Hannelore F Bekokstower dit oor etiek en selfbeheersing as vak op skool met die doel om kinders (en die land) uit die morele moeras uit te lig. Hannelore het dit teen die mense wat vra dat `n abstrakte vak soos filosofie en/of die leer van Goed en Kwaad uit [...]
Jericho se mure (kan) val
Posted in Uncategorized, tagged Andreas Vesalius, filosofie, Politiek, Rassisme, Stereotipes on Julie 27, 2011 | 17 Comments »
Op my vorige pos hier onder kry ek `n stewige kopknik van Demoerin en BoerinBallingskap op my stelling dat persepsies bestaan op grond van waarneming en dat dit nie iets is wat willens en wetens uit die lug uit gegryp is nie. Ons stem ook saam dat persepsies slegs sal verander indien die of dit [...]
Die Son Sak Oor Afrika
Posted in Uncategorized, tagged Afrika, Dana Snyman, filosofie, Verkeerd on Julie 22, 2011 | 14 Comments »
In vandag se Beeld skryf Dana Snyman: “Daar is iets verkeerd hier, maar wat?” Hy gee `n lang relaas van die gevoel van verkeerd wat hom beetpak as hy dink oor die land, as hy lees van die land en wat hy sien in die land. As `n reël lees ek nie Dana se skrywes [...]
Philosophy on Tap
Posted in Uncategorized, tagged Anger, filosofie, Frustrasie, Seneca on Junie 5, 2011 | 6 Comments »
Senecan world view: “ what makes us angry are dangerously optimistic notions about what the world and other people are like.” (Alain de Botton) Moeilikheid swerf in troppe rond op soek na slagoffers. Hulle kom nie een een na jou toe aan nie. In die kombuis begin die een kraan lek. Sameswerend begin die kraan [...]
The meaning of life 3
Posted in Uncategorized, tagged Desperate housewives, filosofie, Sepies on April 28, 2011 | 3 Comments »
The residents of Wisteria Lane might not look like philosophers, but that’s what they are, says Mark Rowlands When Susan Meyer realised her marriage was in trouble, philosophy was ultimately to blame. Paraphrasing Henry David Thoreau, her ex-husband told her that most men lead lives of quiet desperation. The premise upon which the hit [...]

