Net toe ek begin dink dis OK om my ouma se ouma se ouma `n aap te noem, toe moet ek hoor my voorvader was dalk `n spook. Al vir miljoene jare sit grootouma Lucy en waak trots oor haar kroos, soms juig sy en soms laat sak sy haar kop in skaamte, en soms [...]
Posts Tagged ‘evolusie’
Aapstreke
Posted in Uncategorized, tagged Adam, Australopithecus, Eva, evolusie, Lucy, Sediba on September 12, 2011 | 4 Comments »
Die etimologie van ras(sisme) en ander verspotte tiperings
Posted in Uncategorized, tagged Afrika, evolusie, Rassime, Wilhelm Jordaan on Julie 26, 2011 | 5 Comments »
Na aanleiding van Wilhelm Jordaan se artikel in “By” 23/7/2011 `n Leeu is `n gevaarlike gedierte, dit weet ons. `n Leeu is ook `n pragtige dier, maar sy sosiale gedrag en eetgewoontes laat veel te wense oor. Ons weet sy asem stink en hy vreet mense. Die manier waarop hy sy prooi jag en verskeur [...]
Die wonder van evolusie
Posted in Uncategorized, tagged evolusie, helikopters on December 19, 2010 | 6 Comments »
Die evolusie van die helikopter: Van toe tot nou Wonderlik. Wie sou kon dink helikopters sou so mooi evoleer?
Maropeng
Posted in Uncategorized, tagged evolusie, grotman, Maropeng on Oktober 5, 2010 | 4 Comments »
Het die naweek vir ons voorvaders gaan kuier. Moet sê ek voel nie `n sterk ban tussen my en oer-oupa en oer-ouma nie. Hulle lyk vir my te veel na ape Baie interessante plek. `n Oorweldigende lot inligting waarmee jy toegegooi word sodat jy uiteindelik nie veel onthou nie. `n Goeie brosjure in die hand [...]
Evolusie
Posted in Louwie, tagged Adam en Eva, Anunnaki, DNS, evolusie, Homo sapiens sapiens, Neanderdal, Nibiru on Julie 28, 2010 | Leave a Comment »
Volgens `n onlangse berig in Beeld het navorsers gevind dat tot 4% van die moderne menslike genoom van die Neanderdal-mens afkomstig is. Slegs mense van Europa, Asië en Australië het Neanderdal DNS, maar nie mense van Afrika nie. Drie velgene uniek aan die Neanderdalers is ook by die moderne mens geidentifiseer, wat daarop dui [...]
Evol en die Crazies
Posted in Uncategorized, tagged evolusie, Kreasionisme, lewerslak on Mei 7, 2009 | Leave a Comment »
In opvolg van die pos hier onder oor die Slak, die Mier en die baie slim Gogga, het ek die moontlike verloop van die siklus nagespeur. Dit kon so gebeur het. Die storie van die lewerslak se ingewikkelde lewenssiklus verskaf ure se pret aan Creationiste (Crazies) en Evolusioniste (Evols). (Ek hou van die woordspeling hier!!) [...]

