Dag +1 Goeie more meneer Coetzee, hoop jy is nog met ons en het `n bedonderde onrustige nag gehad, want dit is jou skuld dat ek vandag voel asof die Aarde gister tot `n einde gekom het. Ek voel dag een van die verdrukking se verdrukking meneer Coetzee, ek voel dit in my kop want [...]
Posts Tagged ‘Einde van die tyd’
Die Einde
Posted in Uncategorized, tagged Einde van die tyd, Laaste dae, Verdrukking on Mei 22, 2011 | 10 Comments »
Die laaste dag
Posted in Uncategorized, tagged Coetzee, Einde van die tyd, Oordeelsdag on Mei 20, 2011 | Leave a Comment »
DIE EINDE En so breek die laaste dag aan (of nie?) of die eerste dag van duisend jaar van die groot verdrukking (of nie?). Onthou, die wyse ou Seneca (oorlede/vermoor 65 AD) het gesê ”No promise has been given you for this night – no, I have suggested too long a respite – no promise [...]
Amper die Einde
Posted in Uncategorized, tagged Annerkant, Einde van die tyd, Wederkoms on Mei 19, 2011 | 1 Kommentaar »
2 Nog net 2 dae, dis al wat julle het. Sit die beste voetjie voor, doen goed aan jou naaste, verootmoedig jou voor jou gode en wees veral blymoedig want die einde van jou sorge en pyn is naby. Of is dit? Sonkind berig dat die datum nou weer uitgestel is. (Admin daar Bo is [...]
Einde van die tyd
Posted in Uncategorized, tagged Einde van die tyd, George Cotzee, Oordeelsdag on Mei 17, 2011 | 4 Comments »
4 Nog net 4 dae oor. Pak julle tasse, groet bemindes (en jou vrou). Steek tong uit vir jou skuldeisers. Koop drinkgoed vir die laaste paar dae. Gaan stem net vir ingeval. Hierdie fotos uit Pakistan wys hoe spinnekoppe wat uit hulle natuurlike omgewing gedwing is na die erge vloede, in die [...]
Einde van die Tyd
Posted in Uncategorized, tagged Armagedon, Die Groot Opraap, Einde van die tyd on Mei 16, 2011 | 7 Comments »
5 Dit is hoeveel dae julle oor het voor die einde aanbreek, aldus Meneer Cotzee en sy trawante.
2012
Posted in Louwie, tagged Einde van die tyd on Julie 4, 2008 | 2 Comments »
Lees Daniel Pinchbeck se boek “2012 The year of the Mayan Prophecy” Nou ja, daar behoort ook ‘n wet te wees daarteen dat skrywers ‘n ernstige boek skryf en jou dan sommer in hoofstuk een dwing om sy tragiese lewensgeskiedenis te lees. Arme man, geworstel met eksistensiele angs deur die jare sestig, platgeslaan deur die [...]

