As dit nie so tragies was nie, kon mens sekerlik daaroor gelag het. Stel jou voor; jy bly in `n regstaat en alle burgers van die land is onderworpe aan alle wette. Op `n dag word jy saam met duisende mense gevang geneem vir een of ander oortreding en in die tronk gestop. Na `n [...]
Posts Tagged ‘duiwel’
Kerklike Kaskenades
Posted in Louwie, tagged Belhaar, duiwel, godsdiens, NG Kerk, saambly, Sonde on Oktober 16, 2011 | 19 Comments »
Godsdiens op skool
Posted in Louwie, tagged bos-ny, duiwel, skoolseks on September 27, 2009 | 13 Comments »
`n Woetse openbare debat die een. Klippe en swawel en vuur vlieg heen en weer, Christelik en onchristelik. Godsdiens op laerskool kan ek geheel en al nie onthou nie. Was daar ooit so iets, bo en behalwe nou open met skriflesing en gebed eerste dag van die kwartaal? Moes gewees het. Met Christelik Nasionale Onderwys [...]
Die Duiwel en Viagra
Posted in Louwie, tagged bose, duiwel on Maart 15, 2009 | 6 Comments »
Ons is alweer in die moeilikheid. Volgens Tiaan Gildenhuis (in ‘By’ van Beeld 14/3/09) moet jy baie versigtig wees, want voor jy weet sleep jy die Duiwel by jou voordeur in en skrop hy nes in jou huis. Die man is baie ernstig. As selfverklaarde redder van die mensdom versprei hy ‘n CD waarop hy [...]

