Min bereik die annerkant. Meeste trippel heen en weer, Nie bereid om die weg aan te pak nie. Dhammapada vers 85 Kommentaar deur Bhikkhu Monindu: Om iets totaal nuuts te bedink is feitlik onmoontlik. Meerendeels is dit net ‘n verwerking vannie verlede. Ons moet ‘n besliste nuwe benadering volg as ons doel die “annerkant” – [...]
Posts Tagged ‘donkermaan’
Donkermaan – 30/06/2011
Posted in Joh, tagged bekende, donkermaan, maanpreke, onbekende on Junie 30, 2011 | 10 Comments »
Donkermaan 01/06/2011
Posted in Joh, Maanpreek, Uncategorized, tagged donkermaan, maanpreke on Junie 1, 2011 | 2 Comments »
As mens jouself verlos van denke soos: “Hulle het my mishandel, verniel; gemolesteer, besteel,” dan word haat oorwin. Dhammapada vers 4 Kommentaar deur Bhikkhu Munindo: As mens vir ‘n lang tyd kwaadwillige gevoelens gekweek het, kan mens vergeet hoe dit voel om net eenvoudig gelukkig te wees. Ons verstand kan so gewoont raak aan negatiewe [...]
Donkermaan 2/5/2011
Posted in Joh, Maanpreek, tagged donkermaan, maanpreke on Mei 7, 2011 | 4 Comments »
Bewus tussen diegene wat afgestomp is, Wakker tussen diegene wat sluimer, Die wyses draf vooruit soos sterk, jong perde, En los dié wat vermoeid is agter. Dhammapada vers 29 Kommentaar deur Bhikkhu Munindo: Is dit moontlik om ons strewe na ontwaking getrou te volg, maar nogtans sensitief te bly teenoor die nood van andere? As [...]
Donkermaan – 11 Julie 2010
Posted in Joh, tagged Boeddhisme, donkermaan, maanpreke on Julie 12, 2010 | 4 Comments »
Deur die weg te bewandel Bereik mens die einde van lyding. Deurdat ek dit self ervaar het, maak ek die weg bekend waardeur die pyle verwyder word. Elkeen moet self met ywer strewe: Boeddhas dui slegs die weg aan. Dhammapada verse 275/6 Kommentaar deur Bhikkhu Munindo: Die lewe krenk. Dis die natuurlikste ding om ‘n [...]
Donkermaan Februarie 2010
Posted in Joh, tagged Dhammapada, donkermaan, maanpreke, nederigheid on February 14, 2010 | 4 Comments »
Vermy skynheilige nederigheid. Staan vas in die lig van jou doelwit. Die weg goed bewandel Lei tot tevredenheid, nou en in die toekoms. Dhammapada vers 168 Kommentaar deur Bhikkhu Munindo: Opregte nederigheid is sulks dat wanner ons ‘n biekie wysheid nodig het ons in staat sal wees om daarna te luister. Dit beteken dat as [...]
Donkermaan – Dinsdag 17 November 2009
Posted in Joh, tagged Boeddhisme, donkermaan, maanpreke on November 17, 2009 | Leave a Comment »
Soos ‘n bamboes, wat self vernietig word in die proses om vrug te dra, so skend dwase hulself deur vas te kleef aan verkeerde sienings en deur die wyses wat in harmonie met die weg leef te minag. Dhammapada vers 164 Kommentaar deur Bhikkhu Munindo: Dis ‘n romantiese siening dat die natuur altyd mooi en [...]

