Goed, hulle het gaan slaap, kaalgat. Ontbyt sou 6 uur die volgende oggend bedien word. Sesuur ontbyt? Nope, twintig minute oor 6 is die kos eers gereed. Die dag begin skeef. Chinese is ongeduldig en ongeskik, druk in in die rye, aijaijai, hier kom ‘n ding. Ons sit langs Suid-Afrikaners aan tafel. Hulle storie klink [...]
Posts Tagged ‘China’
Vlug CX 749 Vervolg
Posted in Uncategorized, tagged China, Cobie, Reis na China on April 29, 2011 | 1 Kommentaar »
VLUG CX 749
Posted in Uncategorized, tagged China, Cobie in China, `n Reisverhaal on April 26, 2011 | 4 Comments »
SATERDAG 16 APRIL 2011 Sus Cobie keer terug na Chinaland. Sy vertel: Beplanning : Skielik het die woord nuwe betekenis gekry. Nie beplanning soos in die lekker van klerekas of koskas nie, maar beplanning soos in om twee tasse te pak met ‘n bed vol kruideniersware, pille, pille, pille vir 6 maande, 3 paar skoene, [...]
Sus Cobie in China
Posted in Louwie, tagged China, Cobie in China, kleibeelde on Julie 19, 2010 | 1 Kommentaar »
Cobie en haar man Johan en een of ander monster (Johan is die een aan haar regterkant!!!) `n Greep uit `n vorige lewe toe hulle soldate was in die Qin tydperk. In hulle tuisdorp vind hulle ook van hierdie beroemde kleibeelde wat destyds begrawe is. Ek het gevra dat hulle vir my enetjie [...]
Vreemdeling in China
Posted in Louwie, tagged China, Cobie, waterloos on April 26, 2010 | 3 Comments »
Skryf sus Cobie oor nog `n dag in die land van die geel mannetjies. Ons kom alweer nie voor 18:30 by die werk weg nie. Net wanneer ek dink ons gaan vir ‘n verandering by die huis kom terwyl die son nog skyn, is daar iets dringends wat gedoen moet word, of aandag kry. Die [...]
Chinese Skrop
Posted in Cobie, tagged China on February 4, 2009 | 1 Kommentaar »
‘n Storie uit China deur sus Cobie: Ons Suid-Afrikaners is bekend vir ons manne moed, ondernemingsgees, you name it, ons is braaf. Selfs hier In China skrik die onbekende ons nie eens af nie. Vertel net van iets nuuts wat ons nie van weet nie, of nog nooit van gehoor het nie, en ons is [...]
Shina
Posted in Louwie, tagged China on Januarie 23, 2009 | Leave a Comment »
Dit sneeu in Chinaland.
Ysbeelde in China
Posted in Louwie, tagged China, Ysbeelde on Januarie 20, 2009 | 1 Kommentaar »
Drinkebroers (of susters?)
Posted in Cobie, tagged China, drink on Mei 21, 2008 | Leave a Comment »
Cobie skryf uit China uit: Ek sal beslis ‘n dagboek moet begin. Vandag was weer een van die snaakse dae. Ek moes gou gaan tandepasta en klein goedjies by die winkel kry. Carrefoure is die plek se naam, amper soos ‘n groot Spar, en die enigste naby ons. ‘n Vorige keer het ek vir Skip [...]

