Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘Blondie’

Geliefde slet
 
Peet Priester se besoeke aan sy geliefde hoer se woonstel het stelselmatig toegeneem. Aan die begin het sy gedink hy is tog te oulik en vir hom koek en tee gegee. Later het sy verveeld geraak met sy ewige gepreek en hom menig maal die deur gewys. Nog later het sy geweier om vir [...]

Read Full Post »

Vrede op Aarde (2)

Blondie
Maandag het aangebreek en met ernstige bedenkinge het hy homself gaan aanmeld by sy nuwe werk.
Die Hoof was ‘n ou bleskop knorpot, Die Waarnemer se direkte baas was ‘n onvolwasse, beterweterige en, sou hy later leer, agterbakse, getroude bliksem met ‘n groot begeerte na jong meisietjies.
En toe stap die blondine in sy kantoor binne saam [...]

Read Full Post »

‘n Goeie dag

Het gister ‘n baie goeie dag beleef. Op pad werk toe was daar die pragtige blondiene wat so mooi vir my glimlag en vriendelik waai. Later die dag het ‘n ander blondiene my op die wang gesoen, twee maal!
Nou goed, die eerste een het nou wel op haar baba stoel gesit agter in haar ma [...]

Read Full Post »