Feeds:
Bydraes
Comments

Posts Tagged ‘Barberton’

Laeveld

Ons ry vroegdag in die koers waar die Son elke oggend sy ding doen, Oos van hier soos hy/sy dit ook in die res van die wêreld doen, hoop ek. Bestemming Malelane in die laeveld en weereens op `n slakkejag, soos ook laas met die Swartwater/Thabazimbi swerftog. Met `n vorige besoek aan die Laeveld was [...]

Read Full Post »

Barberton

 Oubaas Stopforth se huis. Ek neem die foto in die hoop dat hy dalk daar sal staan in al sy spooky glory, maar hy weier!  Fernlea huis. Hier sit `n vrou op `n bank in die hoofslaapkamer en `n dogtertjie speel in Pa se studeerkamer.  Ons vriendelike toergids in Fernlea (die een met die rooi!). [...]

Read Full Post »

A different reality

 Was die naweek in die laeveld, Malelane se wêreld. Dit moet synchronicity wees, naaaaaa daar bestaan nie so iets in die real world nie. Maar tog, ek dink die hele 2 dae wat ek in die veld is oor `n “storie” wat verband hou met voëls oor Andrew se reality en fiction inskrywing by “Wagters [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.