Ons droewige Terrokrasie: In Rapport skryf Frans Cronjé dat Suid Afrika se politieke en ekonomiese “eindtydhorlosie” na ´n gevaarlike tyd van 23 uur 58 minute aangeskuif het. Dit is dus nou twee minute voor twaalf, die naaste aan 00:00 uur wat dit nog ooit was. Dit as gevolg van stommiteiete van die ANC die afgelope [...]
Posts Tagged ‘Afrika’
Terrokraties gesproke
Posted in Louwie, tagged Afrika, Politiek, Terrokrasie, Zuma on Mei 22, 2012 | 9 Comments »
Moord en doodslag
Posted in Louwie, tagged Afrika, Doodslag, Geweld, moord on April 5, 2012 | 3 Comments »
Om nie aan ander te doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie, dit is die algemeen beskaafde norm waarvolgens mens behoort te leef. Dit is ook `n aanmaning wat by herhaling in Groot Geskrifte gevind word. En tog … Vriend Frans by die voerkraal (die ou wat by Pieter Woest oorgeneem het [...]
Die etimologie van ras(sisme) en ander verspotte tiperings
Posted in Uncategorized, tagged Afrika, evolusie, Rassime, Wilhelm Jordaan on Julie 26, 2011 | 5 Comments »
Na aanleiding van Wilhelm Jordaan se artikel in “By” 23/7/2011 `n Leeu is `n gevaarlike gedierte, dit weet ons. `n Leeu is ook `n pragtige dier, maar sy sosiale gedrag en eetgewoontes laat veel te wense oor. Ons weet sy asem stink en hy vreet mense. Die manier waarop hy sy prooi jag en verskeur [...]
Die Son Sak Oor Afrika
Posted in Uncategorized, tagged Afrika, Dana Snyman, filosofie, Verkeerd on Julie 22, 2011 | 14 Comments »
In vandag se Beeld skryf Dana Snyman: “Daar is iets verkeerd hier, maar wat?” Hy gee `n lang relaas van die gevoel van verkeerd wat hom beetpak as hy dink oor die land, as hy lees van die land en wat hy sien in die land. As `n reël lees ek nie Dana se skrywes [...]
Zen vir Afrika
Posted in Uncategorized, tagged Afrika, Doodslag, moord, Zen on Mei 31, 2011 | 4 Comments »
Joh sê die vorige inskrywing oor Zen is `n tawwe een. Ons kan nie eers begin dink hoe taf dit werklik is nie. Statistiek: 34 per 100,000. Dit is hoeveel mense hier by ons per jaar vermoor word. 7.6 mense per 100,000. Dit is die internasionale gemiddelde. Die gesig van Afrika. Die apie op die [...]
Voorbladnuus
Posted in Uncategorized, tagged Afrika, Mal Emma, Moord en doodslag on November 7, 2010 | 4 Comments »
Hoe om nie op die voorblad van `n koerant te land nie. Op die voorblad van Beeld op Vrydag 5 November verskyn die foto van Elsa se niggie en haar man Johan. Johan en Annalise Greyvenstein is wreed vermoor. Daar was soveel bloed dat daar tot nou toe nog nie vasgestel kon word hoe Annalise [...]
Adolessente Afrika
Posted in Louwie, tagged Adolessensie, Afrika, Storm en drang on Maart 6, 2010 | 8 Comments »
`n Kontinent en sy mense vasgevang in sy storm en drang jare Adolessensie, die tydperk in `n jong mens se lewe wat `n predikant beskryf het as “a new ship launching out into the main ocean without a helm or ballast or pilot to steer her.” Aristotle het oor adolessente gekla en gesê dat hulle [...]

