
- Joh se handskrif
-
Top Inskrywings (afgelope 2 dae)
Onderwerpe
Barberton Beeld Blondie Boeddhisme boeke bose China duiwel evolusie geloof God godsdiens goed en kwaad haiku Hannelie Hedron versneller kapitalisme karma kerk Kersfees Krisnamurti lewe lyding maanpreke meditasie moraliteit naak Ongeloof prênkies pyn Rambo samelewing Sasha Seks self Selfmoord sin Snoop dog stilte stories storietyd verganklikheid volmaan waansin wysheid-
Onlangse Opmerkings
- rosalindfranklin on My Kristalbal
- ekisanna on Ignis Sacer (Holy fire)
- Louwie on My Kristalbal
- flippiefanus on Van Kennis en Onkennis
- Louwie on Ma se versoek
- flippiefanus on My Kristalbal
- Andrew on Ma se versoek
- Andrew on My Kristalbal
-
Onlangse Inskrywings
Argiewe
Lekker Lees
Webwerwe
Beheerpaneel
-
Inloerders
- 12,504
Kalender
Dis interessant hoe divers mense se handskrif is. As ek mag vra, Joh, is jy dalk linkshandig?
Kan duidelik sien die man het Dr. Phil se hulp dringend nodig.
Hy beur erg teen die stroom op, daarom buig die woorde so agteroor.
Skuil dalk `n demoon of twee in sy psige.
Flippiefanus, my kammera wil nie werk nie. Hy weier om my skrif af te neem. Skrik sy batterye skoon pap elke keer.
Sal more weer probeer.
Is so, Flippiefanus.
Miskien so, Louwie.
Of miskien is dit die vinnige stroom van die lewe wat die woorde se stadige voete so van agter af onner hulle uit vee.
Bose geeste, demone en monsters vir ‘n vale !
Of dalk die kop wat rustig dink oor die lewe en die voete wat hol om by die wêreld se dolle pas te bly.
Die voete sal moet aangespreek word!
Hierdie lyk soos ‘n dokter se handskrif!
Wil jy nou meer! Joh, ek is nie ‘n handskrif deskundige nie, maar toe ek die lettertjies so agteroor sien leun het ek gewonder of dit dalk kan wees omdat ‘n mens se linkerhand gemakliker sal skryf op daardie manier.
Louwie, ek sal geduldig wees.
Die linkerhand was ook my eerste gedagte. Baie fraai
Wat van jou, Louwie?
Dit lyk of jy bykans sal agteroor buig vir mense! Baie interessante handskrif, maar baie haastig!