Comments on: Die groot stryd

By: Louwie
Is so mnr.muller, individuele verskille sal daar altyd wees. Al sou die hele wêreld dus eendag Engels praat sal individuele en streeks verskille altyd daar wees om dinge interessant te hou.

Volgens die koerante en my suster (wat nou in die land van die geel mannetjies woon) leer miljoene der miljoene Chinese nou Engels praat. Dis glo `n hele 5oo miljoen Pond per jaar bedryf daar.

Dalk kan ons maar ons Chinese handboeke weer wegpak en eerder ons Engels opskerp!

Maak nie saak watter taal ons praat nie, solank dit net vrede bewerk is ek heel gelukkig dankie.

By: mnr.muller
@Louwie: Ek hou nie juis van die idee van ‘n “taalstryd” nie, veral nie as koerante se briewekolomme sê dit woed in sekere hoër onderwysomgewings nie.

Tereg was daar in die Suid-Afrikaanse geskiedenis ‘n tydperk toe Afrikaans aspris onderdruk is, maar dis allermins tans die geval.

Wat die groei van Engels betref, het dit inderdaad saam met oorloë (en bloeitydperke) gepaard gegaan waar die strydende (of handeldrywende) volkere se tale mekaar wedersyds beïnvloed het.

Dié oor-en-weer beïnvloeding duur noodwendig vandag voort, en ja, ek stem saam dat Mandaryns waarskynlik ‘n groot rol gaan begin speel.

Maar ons kan nie, as Afrikaanssprekendes, werklik dié wedersydse taalbeïnvloed vrees nie… want dis juis hoe Afrikaans ontstaan het – uit ‘n verplatting van Nederlands, met ‘n klompie kombuisslawe, Afrikataliges, Britse en ander wêreldreisigers se tale wat aan die suidpunt van Afrika funksioneel met mekaar vermeng het.

Ek glo nie daar is tans ‘n stryd nie.  Alkante moet hul byle begrawe en eerder tyd insit in die ontwikkeling van kreatiewe kurrikula in Afrikaans, ook vir oorsese leerders.

Want Afrikaans en Xhosa en Zoeloe is nasionale bates; dis uniekhede wat die taalverskeidenheid van die wêreld verryk.  En ek glo ons is op die punt dat mense uiteindelik aanvaar dat diversiteit voordelig is, en nagestreef behoort te word.

So, kortom, die gety kan maar kom, ons ken hom die see in die Kaap.

By: flippiefanus
Inderdaad so ernstig soos mens in die woeral kan wees.

By: Louwie
Bedoel meneer nou meneer wil my handskrif sien?

Meneer kan nie regtig ernstig wees nie!

By: flippiefanus
Heel interessant. Ek het so tyd terug ‘n boek getitled Sarum gelees waarin hierdie geskiedenis heel kleurvol uitgebeeld is. Ek het nou ongelukkig vergeet wie die skrywer is.

Terloops, het jy gesien dat ek vir jou huiswerk gegee het?

http://flippiefanus.wordpress.com/2009/07/17/handskrif/